Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2290 reviews.

Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen

"Dorp baie besig maar die buitewyke fantasties."

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"Die dorp self is 'n nagmerrie maar die vakansiebestemmings is baie lekker."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Vir Pretorianers die beste bestemming, net 'n uur se ry van die stad af."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"We enjoyed the fact that there is lots of accommodation nearby."

George's Valley, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Dis pragtige natuurskoon. "

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 2

"Nie sleg nie. Weet nie of ek mense eerder na Modimolle sal aanbeveel eerder as Bela-Bela nie."

Modimolle, Limpopo

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Baie slaggate maar lekker dorpie."

Makhado, Limpopo

Zvakanaka Farm

"Ons was aangenaam verras!"

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Ons sal keer op keer weer teruggaan. Daar's altyd meer om te ontdek en te doen."

Vaalwater, Limpopo

Shondoro Mountain Retreat

"It seems that there are some interesting places to visit in and around Vaalwater. The area is convenient for visitors from Gauteng, being only about two and a half hours drive for us."

Haenertsburg , Limpopo

Art Gallery Guest House

"Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming. "

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Verseker die moeite werd om te besoek."

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"Het net een nag oorgebly in Potgietersrus, en het nie veel van die dorp gesien nie. Ons beplan om in die nabye toekoms weer in Limpopo te gaan rondry en kuier om na besienswaardighede te gaan kyk."

Baltimore, Limpopo

Baobab Farm Cottages

"Was vir 'n troue daar."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"If you want to rest this is ideal. Not for people to go do shopping or that want to go to town."

Tzaneen, Limpopo

Blue Bell Guesthouse

"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Ek bly self in Bela-Bela en geniet elke oomblik daarvan. Soveel om te doen en soveel om te sien. Die mense is vriendelik en verwelkom vakansiegangers. "

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Pragtige omgewing. Moenie te haastig wees nie. Ry stadig en neem die omgewing in. Haenertsburg is baie oulik en restaurante is goeie waarde vir geld. Definitief die moeite werd vir 'n langnaweek of langer."

Tzaneen, Limpopo

Tamboti Guest House

"Pragtige plek met die mooiste groot bome."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"A beautiful piece of South Africa with it's sweeping mountain and forest scenery that takes your breath away. "

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Ons gaan graag in daai rigting omdat dit altyd lekker weer is en naby genoeg vanaf Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek."

Mokopane, Limpopo

@ Marula

"Potties lê my na aan die hart en is 'n lekker klein dorpie met die nodigste winkels. 'n Baie lekker oorslaapplekkie oppad Botswana toe."

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"Het heerlik geëet by Ocean Basket, diens was baie goed."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Anro Safaris Bush Camp

"The neighbouring lodges around the town are spectacular."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Was by Bouncy Croc - uitstekend. Middagete daar baie billik. Sasha's pub - baie geniet, kos heerlik."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"Alles wat jy benodig is byderhand."

Page
Page 73 - Showing 2161 to 2190
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers