Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2282 reviews.

Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn

"Die woonbuurt waarin die gastehuis geleë is, is mooi en veilig."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Mafuta Lodge PRM049

"Lieflike omliggende oorde."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Het potensiaal. Kon nie 'n inligtingsentrum vind nie."

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Modimolle: 'n regte bosvelddorpie (waar donkiekarretjies nog te sien is in die strate) met 'n egte plaasgemeenskap."

Tzaneen, Limpopo

The Herb Cottage

"Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums. "

George's Valley, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Pragtige area van die land, met heelwat om te sien, doen en ervaar."

Thabazimbi, Limpopo

Blouwildebees Safaris

"Dit is 'n mooi en skoon dorp. Die mense is baie vriendelik en gasvry."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Naboom is die beste plek as jy rustigheid soek in die bos en die sterre weer wil wardeer."

Haenertsburg , Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Skoon en netjiese dorp met baie vriendelike mense. Sal graag die plek weer besoek."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"Rustige plek met aangename mense."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n mooi dorp met winkels en besighede in oorvloed. Toeriste kry ook waarde vir geld."

Vaalwater, Limpopo

Shondoro Mountain Retreat

"Niks "Vaal" aan Vaalwater nie! 'n Pragtige plek in ons land!"

Tzaneen, Limpopo

Blue Bell Guesthouse

"'n Pragtige dorp, sal graag volgende keer langer daar kuier."

Groblersdal, Limpopo

Lion's Guesthouse

"Wat 'n pragtige plekkie!"

Haenertsburg , Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Baie interessante dorp maar geen pamflette wat toerisme kan lok na die gebied, bv Long Tom wat daar lê, winkels 'n bietjie min variety, eetplekke baie en netjies met goeie disse sal graag wil sien dat iemand 'n boekie of pamflet op verskeie prominente plekke sit wat die besoekers sal sien en gebruik. Dieselfde met Houtbosdorp."

Chroom Park, Limpopo

Seba Cottages Guest House

"Jammer al die straatname is weg. GPS wou ook nie die gogga naam van 'n dorp sien nie."

Makhado, Limpopo

Mount Azimbo Lodge

"Makdado is goed geleë vir 'n deurry/ oornag vir bestemming na Botswane of Zimbabwe. Tyd was bietjie min om meer te ervaar van Makhado."

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Dis nie sleg nie maar soos menigte van die kleindorpies is dit verwaarloos."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Modimolle is klein genoeg om deur te gaan vir 'n plattelandse dorpie maar groot genoeg om in al die behoeftes te voorsien. Die diens is oral vriendelik. Die dorp is skoon en geleë in 'n pragtige bosveldomgewing. "

Baltimore, Limpopo

Tony's Place

"Tony's Place is in Tolwe en dis 36 km ander kant Baltimore en Tolwe is regtig in die middle van die Bosveld waar jy regtig in die bosse is met slegs grondpad met donkiekarre."

Louis Trichardt, Limpopo

Adams Apple Hotel

"Don't miss the Kremetart Cycle race if you are a cyclist."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Gerieflik met alles wat nodig is vir 'n wegbreek van die besige stadsgeraas."

Groblersdal, Limpopo

Godiva Boutique and Spa

"Went for long back road drives and saw some hidden gems of SA."

Tzaneen, Limpopo

Tarentilos Country Venue

"We enjoyed our stay, awesome place to visit."

Page
Page 74 - Showing 2191 to 2220
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers