Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2281 resensies.

Polokwane, Limpopo

Sheilas Affordable Self-Catering Accommodation

"Baie sentraal in Limpopo en mense oor die algemeen baie vriendelik. "

Modimolle, Limpopo

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Ongelooflike mooi omgewing."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3

"Bly om te sien hul werk aan die paaie!"

Louis Trichardt, Limpopo

The Ultimate Lodge

"Mike's Kitchen 'n goeie eetplek."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 2

"Die dorp is besig met baie nuwe ontwikkelings, het die nuwe Mall besoek en is regtig 'n aanwins vir die dorp."

Bendor, Limpopo

The Shamrock Lodge

"Dis 'n mooi area!"

Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge

"Baie rustige en vriendelike/behulpsame gemeenskap."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Ek dink Naboomspruit het baie potensiaal as 'n toeristebestemming. Die ligging is reg daarvoor en is nie te ver geleë van omliggende areas soos Pretoria nie. Slegs 'n uur en half se ry met 'n voertuig."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"'n Plek soos Haenertsburg is 'n juweel wat nog baie toeriste kan trek."

Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente Country Lodge

"Thabazimbi is beslis een van my gunsteling-bestemmings."

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"'n Lekker dorpie om in te bly."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Baie mooi en rustig. Daar is ook baie aktiwiteite."

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Die bosveld en sy natuur is altyd lekker om in te kuier."

Magoebaskloof, Limpopo

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Magoebaskloof omgewing is pragtig regtig mooi. Ek sal Magoebaskloof aanbeveel as toeriste-bestemming."

Vaalwater, Limpopo

Shondoro Mountain Retreat

"Beautiful quiet little town with very little or no discomfort."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Had a great dinner at Sashas restaurant - pleasantly surprised by good quality food and good service."

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Lekker eetplekke en vriendelike mense. Mooi omgewing en natuurskoon met buitelewe aktiwiteite en net rustig kuier."

Louis Trichardt, Limpopo

Adams Apple Hotel

"I went to Louis Trichardt for a specific purpose (and have never before considered it as a travel destination). Therefore I was most surprised and impressed with what I saw in the little time I had at my disposal. It might definitely be worth another visit with more time at my disposal. "

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"Seker een van die mooiste plekke in ons land..."

Tzaneen, Limpopo

The Herb Cottage

"Tzaneen is naby en gerieflik vir al die nodigste."

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Haenertsburg / Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en ek beveel dit ten sterkste aan vir 'n besoek. Die natuur is wonderskoon en die mense gasvry."

Magoebaskloof, Limpopo

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Die pad is baie sleg, en dan ook het baie lekker gekuier, maar beslis nie vir iemand wat in luuksheid wil gaan ontspan nie."

Baltimore, Limpopo

Baobab Farm Cottages

"Baltimore is nie regtig 'n toeriste-bestemming nie, maar 'n puik opsie om rustig oor te slaap voor jy die grenspos na Botswana deurgaan."

Magoebaskloof, Limpopo

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

"Ek dink Magoebaskloof word onderbenut."

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"Baie vriendelik en behulpsame gemeenskap."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Klein, besige dorpie met vriendelike mense!"

Thabazimbi, Limpopo

Marula Cottage

"Daar is baie om te doen in die omgewing."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"A definite place to stay!"

Blad
Blad 75 - Wys 2221 tot 2250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang