Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Was goed. Van die winkeltjes kort dalk bietjie opknap en deeglike skoonmaak."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Pragtige dorpie tussen die berge met baie vriendelik mense en heerlike kos."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Baie lekker vinnige wegkom uit die stad met dorpie-atmosfeer en heerlike plaasomgewing. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Accommodation @ The Spa"Jy kan nie 'n fout maak om Clarens toe te gaan nie, maak nie saak watter tyd van die jaar nie!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Larola Terraces"Enige iets is beskikbaar in die dorpie insluitend heerlike restaurante. Baie bedrywighede ook beskikbaar vir ons mans wat nie aldag in die winkels wil rondloop nie, soos gholf speel, vlieghengel en ook "River Rafting". Besigtighede soos Golden Gate wat baie naby aan Clarens is, is iets besonders en ook staproetes vir kranige bergklimmers."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Knock Out View"Die eetplekke (sommige) is baie meer bekostigbaar as wat ek verwag het. Daar is soveel mooi plekke dat mens sommer net kan stap oral heen. Die atmosfeer is feestelik en ontspanne ter gelyke tyd! Ons sal verseker weer gaan!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Ons is gaande oor die plek. Ons kom kuier ten minste een keer per jaar."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"'n Definitiewe bestemming om te besoek en te verken! Stunning!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Kruik"Dit was ons eerste ervaring van Clarens en wow! Die mense is so behulpsaam en vriendelik. Die plekkie het so diep in my hart geklim, en ek het baie herinneringe wat ek weer saamgebring het terug huistoe."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Goedgeleë"Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Accommodation @ The Spa"Baie meer verwag. Buitensporig duur en diens in al die toeristewinkeltjies nie altyd goed nie. Matteplek baie goed en uitstekende waarde vir geld. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Retreat"Clarens is 'n paradys met ongelooflike mooi natuurtonele."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont Rouge"Dit is die mooiste plek en die berge is fenomenaal mooi. Ek sal weer teruggaan!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Oulike eetplekke soos Clementines, die Duitse Restaurant en die Brouery is 'n moet vir mense om heen te gaan."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Supermark vat nie kaart betalings & ATM was 2 dae aflyn. Alle ander shops het kaart gevat. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"Ons gaan altyd terug Clarens toe. Ons is mal oor 'vibe'!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Ons ondervinding was dat alles te duur is."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :) "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Baie interessant, maar restaurante baie besig. Moet vooraf bespreek."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Wegkomkans B&B"Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is really beautiful and the true gem of the Free State - the people are so friendly and there is so much to see and do in this "little" town. A weekend is just not long enough - so make sure you have an extended stay so that you can get the most out of your visit. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Ons kan nie genoeg na Clarens toe wegbreek nie. Dis 'n ervaring wat nie regtig beskryf kan word nie!"