Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3575 resensies.
"Ai, die ou dorpie val uitmekaar. Fouriesburg is baie lekker geleë vir hoekom ons daar gaan bly het - ons was op pad Lesotho toe (Afriski). Ons het wel baie lekker geëet by Die Plaasstoep en Orange Apple."
"Some restaurants seem to be happy to take your money with poor service however I can recommend Clementines for excellent dining."
"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."
"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."
"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."
"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."
"R26 word nie in stand gehou deur munisipaliteite nie. Boere doen wat hulle kan om die pad in stand te hou."
"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."
"We feel that the town is overrated. Once you have visited, that's it; no urgency to go back. However, the surrounding scenery is magnificent and is well worth exploring."
"We did not spend much time in Fouriesburg. Seems the town has been a bit neglected in terms of roads and development. Quaint but a run-down little town. Had a pub lunch, very friendly locals. Personally I would not stay there."
"Dis 'n oulike dorpie. Nie veel nie. Ons was spyt oor die bazaar wat ons gemis het. Maar die host het vir ons local attractions en activities gestuur wat ons kon doen."
"Dit is 'n pragtige dorpie met goeie restaurante. Die natuur om Clarens is asemrowend met baie staproetes."
"Clarens is 'n baie rustige plek en geniet die klein winkeltjies wat mens kan gaan rondloop in."
"Poor roads. All smaller roads in Free State cannot be traversed with a normal vehicle."