Verified Reviews

Maloti Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route

Rated 4.6 out of 5 based on 3646 reviews.

Fouriesburg, Maloti Route

Mafube Mountain Retreat

"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "

Clarens, Maloti Route

Hannic's Retreat

"Clarens is 'n baie mooi omgewing."

Fouriesburg, Maloti Route

Nature's Loft

"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."

Fouriesburg, Maloti Route

Di Plaaswerf

"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."

Clarens, Maloti Route

The Gate Guesthouse

"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."

Clarens, Maloti Route

Hannic's Retreat

"Town was extremely busy when we were there."

Clarens, Maloti Route

Woodlands Retreat Private Property

"Love Clarens, and the rest and peace it offers over a weekend!"

Clarens, Maloti Route

Bergvliet Cottages Clarens

"Absoluut die regte plek om weg te breek en die natuur te geniet."

Fouriesburg, Maloti Route

Lesoba Guest Farm

"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."

Clarens, Maloti Route

Stonehaven Clarens

"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."

Clarens, Maloti Route

Hannic's Retreat

"Baie lekker dorpie en so verwelkomende gevoel."

Clarens, Maloti Route

Andes Clarens Guesthouse

"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."

Clarens, Maloti Route

Willow Villas

"'n Baie besige kunstenaarsdorpie met van die lekkerste eetplekke!"

Fouriesburg, Maloti Route

Oranje Guest Farm

"Die kombuiskos fantasties en diens baie goed."

Clarens, Maloti Route

Villa 176 @ Clarens

"Coming back to Clarens."

Clarens, Maloti Route

Oak Leaves Cottage

"Clarens het 'n heerlike atmosfeer wat 'n mens nêrens anders kry nie, ons het dit weereens na ons vierde besoek ervaar! Ons geniet dit elke keer om deur elke gallery en winkeltjie te snuffel. Dan sommer net die berge in te vaar in die Golden Gate Reservaat wat met elke seisoen 'n belewenis van sy eie is!"

Fouriesburg, Maloti Route

Lesoba Guest Farm

"Op die Stoep is 'n heerlike eetplek."

Clarens, Maloti Route

Die Kruik

"Golden Gate is worth a visit. Just enjoyed the beauty."

Clarens, Maloti Route

Die Kruik

"Uitstekende dorpie. "

Clarens, Maloti Route

Mountain View Manor

"Was salig om net deel van alles te wees!"

Clarens, Maloti Route

de Minimalist House

"Beautiful place where you get peace of mind. "

Clarens, Maloti Route

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Die paaie soontoe via Villiers Frankfort is 'n nagmerrie. Sal Heilbronpad aanbeveel."

Fouriesburg, Maloti Route

Boulders Lodge

"Pragtige landskap en baie mooi gastehuise in omgewing. Baie om te doen, sonder om te ver te ry!"

Clarens, Maloti Route

Leliehoek

"Pragtige dorpie, besig, maar lekker!"

Clarens, Maloti Route

Accommodation @ The Spa

"Stunning place to relax and unwind."

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers