Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Kruik"Dis 'n wonderlike dorp vir 'n wegbreeknaweek. Soveel interessante winkels en eetplekke. Dit laat my dink aan Kalkbaai in die Weskaap, net sonder die see."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
The Stoke House"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Emden Bass"Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"Would love a piece of property here. Everyone is just so friendly."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Sal weer en weer terugkeer en enigiemand aanbeveel om Clarens te besoek."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Very clean and interesting places to visit around Clarens."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Awesome place! One of my favourite, quiet, peaceful little towns with joy. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Net stunning! Love die dorpie, was al 4 keer daar en sal enige tyd weer gaan."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Camelroc Guest Farm"Kan nie glo dit was 'n Kwêla dorp van die jaar 2013 nie, want die dorp self is baie verwaarloos."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Mountain Sage Self-care"Pragtige dorpie met baie oulike winkeltjies en kuierplekkies."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mountain View Manor"Fantastiese wegbreekplekkie, ons sal beslis weer gaan besoek aflê!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Cottage 2"Ons is gek oor die dorpie en kom gereeld terug."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Clarence kan bietjie werk aan hulle sypaadjies. Klipperig vir oumense. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Escape"Clarens is a very small town and you do not need to stay longer than 2 days unless you want to escape the city. My advice is, try to get more of your supplies in Bethlehem if you going to be staying in a self-catering establishment. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"As jy net wil wegbreek vir 'n naweek, is dit die plek om te gaan."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Ladybrand Guest House"Dit is n' baie mooi dorpie met skilderagtige uitsigte en mooi argitektuur."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Collett House"Very amazing oasis of tiny restaurants in an otherwise very dry region. Very popular destination."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Pragtig. Prentjie mooi. Die tyd was eenvoudig te kort om al die besienswaardighede te besoek. Dis opmerklik hoe duur produkte in Clarens is. Voorwaar is Clarens ingestel op buitelandse toerisme."