Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.

Fouriesburg, Malotiroete

Emden Bass

"Ons was nie in Fouriesburg self nie. Omgewing is baie mooi!"

Clarens, Malotiroete

Mont Rouge

"Clarens is die lekkerste wegbreekplek om na toe te gaan."

Clarens, Malotiroete

Clarens Mountain Sage Self-care

"Sien julle binnekort weer, ons kan maar net nie wegbly nie!"

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Clarens is 'n lieflike wegbreek, met klomp "hidden gems" orals, as jy net mooi soek."

Clarens, Malotiroete

Rooiberg View Clarens

"Clarens is beslis prentjiemooi. Die dorpie is stil en daar is meer as genoeg eetplekke vir lekke kuiers. Golden Gate is so 20 km weg en is 'n moet om te gaan besoek."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Daar is net te veel om oor te gesels. Gaan net. Jy sal nie spyt wees nie."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Mooi en interessant."

Clarens, Malotiroete

RiverWalk Guest House

"Die berge en die dorpie is baie mooi."

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Sal vir enige iemand aanbeveel om Clarens toe te gaan."

Clarens, Malotiroete

Rooiberg View Clarens

"Beautiful, clean and peaceful town."

Clarens, Malotiroete

Hannic's Retreat

"Pragtige plek en omgewing. Rustig."

Clarens, Malotiroete

De Ark Mountain Lodge

"Vol kultuur en kuns. Waarde vir geld as jy lekker tuisgebak wil koop. Die diens is puik by elke restaurant/winkel en die mense is vriendelik. "

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Die mooiste plek!"

Clarens, Malotiroete

Amber Selfsorg

"Altyd lekker om Clarens te besoek."

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Love this town!"

Clarens, Malotiroete

Talking Trees Self-Catering House

"Dit raak net te besig deesdae. "

Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Heritage House

"Die dorp se paaie kort maar aandag soos baie plattelandse dorpe in ons mooi land!"

Clocolan, Malotiroete

Vlakbult Guest Farm

"Wat ek daar gesien het was maar net nie wat ek verwag het nie. Die toestand waarin die strate en omgewing is, sien ons nie hier in Hartenbos nie. Selfs die kitsbank, waar ek wou geld trek, was al die tweede dag buite werking, soos aan my vertel is."

Fouriesburg, Malotiroete

Cherry House

" Baie mooi dorpie, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die lewe se gejaag. "

Clarens, Malotiroete

Kiara Lodge

"Baie lekker restaurante om van te kies en te keur!"

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Dis 'n heerlike vakansiebestemming. Ideaal vir oorslaap of vir 'n week se vakansie."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Baie baie plekke en besienswaardighede, sal vir seker terugkom. Ongelooflike natuurskoon."

Clarens, Malotiroete

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Mal oor die dorpie, sal langer wil kuier."

Clarens, Malotiroete

Stonehaven Clarens

"Baie natuurskoon, 360° se skildermooi berge. Baie om te doen as jy bereid is om te betaal."

Clarens, Malotiroete

Rooiberg View Clarens

"Sal graag meer tyd daar wou spandeer, maar die tyd was ons nie beskore."

Fouriesburg, Malotiroete

Camelroc Guest Farm

"We will definitely visit again."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang