Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Talking Trees Self-Catering House"Altyd 'n bederf om na Clarens te gaan!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Baie ontspanend, goeie oefening ingekry met al die loop na die verskye winkels, restaurante goeie kos en bekostigbaar."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Knock Out View"Clarens is baie mooi en skoon. Lekker staproetes. Overall is die dorpie over priced. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Die enige groot plus is die nabyheid van Golde Gate. Die dorp is maar dooierig gedurende die week buite seisoen."
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Ben Nevis Guestfarm"Die Cherry Farm Stall is definitief 'n tweede besoek werd. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Knock Out View"Beautiful scenery with a relaxed atmosphere and friendly people, a must to visit."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Jovali"Vir fotograaf wat in landskap en natuurtonele belangstel, pure vreugde. Winkeltjies se pryse natuurlik buitensporig."
Ficksburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Imperani Guest House"Baie oulike dorpie, net een problem is die paaie wat so sleg is."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg self het min om te bied. Die omgewing is egter asemrowend. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Fairview Cottages"What a serene and tranquil, quaint little town! When I need a break from the hustle and bustle of JHB, that is definitely the place to be! I will never get tired of visiting Clarens and will always stay at Fairview Cottages, the view is spectacular! The town must just retain it's originality and quaint character! Will recommend to my family and friends."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Een van die pragtigste dorpies wat ek nog besoek het."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Knock Out View"Pragtige dorp omring deur sandsteenberge met 'n wonderlike atmosfeer, verskeie restaurante, skoon lug, vriendelike en behulpsame mense en interessante kuns en snuffelwinkels. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Een van my gunstelling plekke. Ek kan nie 'n vakansie laat verbygaan sonder 'n besoek aan Clarens nie. Verlang al klaar na die pragtige dorpie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Studio 28 Clarens"Baie gesellige dorpie, voldoende besienswaardighede en vriendelike mense. "
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Ben Nevis Guestfarm"Ons was gelukkig om te sien hoe die dam net buite die dorp oorloop na al die reën."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Pragtige omgewing om te verken. Golden Gate was ongelooflik."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"'n Besonderse dorpie in 'n pragtige deel van ons land."