Verified Reviews

Maloti Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route

Rated 4.6 out of 5 based on 3699 reviews.

Clarens, Maloti Route

Zwartmodder

"Dis baie mooi, maar 'n vervelig plekkie as jy deur al die restaurante en winkeltjies is. Maar dis 'n wonderlike wegbreek vir 2-3 dae. Die mense is gasvry en vriendelik en die restaurante heerlik en billik."

Clarens, Maloti Route

Rooikat Cottage

"Lieflike dorpie, heerlike winkels, vriendelike mense en lekker kos!"

Clarens, Maloti Route

Vista 70 Clarens

"Perfekte wegbreek! Doen jouself 'n guns!"

Fouriesburg, Maloti Route

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."

Clarens, Maloti Route

Cottage Pie

"Absoluut idillies."

Ladybrand, Maloti Route

Ladybrand Guest House

"Paaie in die dorp is in 'n skrikwekkende slegte toestand!"

Clarens, Maloti Route

Collett House

"Egte toeristebestemming. Ons het baie ge"shop" en lekker "craft beer" gedrink."

Ladybrand, Maloti Route

Cranberry Cottage

"Ladybrand is 'n klein dorpie, wat al die winkels en banke het, wat 'n mens benodig. Toeriste kan gerus 'n draai maak in Ladybrand. Dit is 20 km van Lesotho se grens af."

Clarens, Maloti Route

Ash River Lodge B&B

"Ons lief Clarens. Die winkels kan dalk bietjie later oopbly!"

Clarens, Maloti Route

Clarens Retreat

"Well worth the drive from Joburg. And the visit to Golden Gate National Park."

Clarens, Maloti Route

Knock Out View

"Clarens is meer vir volwassenes as vir kinders. Tieners sal nie te lank kan bly nie want daar is nie veel vir hulle nie. Die plek is uitstekend om die stad se vinnige lewe terug te los en te ontspan. Baie oulike winkels en geen horlosie is benodig nie."

Clarens, Maloti Route

La Bri

"Baie mooi omgewing. "

Clarens, Maloti Route

Woodlands Retreat Private Property

"Mooi dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek. Restaurante is goed."

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Clarens is 'n fantastiese vakansiebestemming. Dit bied 'n wye verskeidenheid van eetplekke, galerye en aktiwiteite. Dit bly hoog op ons lys van bestemmings."

Clarens, Maloti Route

De Lusthof Guest Farm

"Pragtige omgewing met sy eie, unieke natuurskoon."

Clarens, Maloti Route

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Dorp en winkels is baie duur, maar natuur is beeldskoon."

Fouriesburg, Maloti Route

Pumula Guest Farm

"Kersdiens bygewoon. Kerk is pragtig. Mooi plek."

Clarens, Maloti Route

V'Kansi Khaya

"Meer inligtings vriendelike navrae kiosk oor pragtige gebied en omgewing."

Clarens, Maloti Route

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Pragtige en skoon vakansiedorp, vriendelike mense."

Clarens, Maloti Route

Studio 28 Clarens

"Sal definitief weer soontoe gaan,vir so 2/3 dae sodat mens die plekkies lekker kan verken! "

Clarens, Maloti Route

Jovali

"Kort definitief 'n ordentlike bakery wat klein gerieflike etes en slaaie kan verskaf."

Clarens, Maloti Route

The Nelsbells Cottage

"Baie mooi dorpie met alles vir oud en jonk."

Clarens, Maloti Route

Clarens Retreat

"As jy wil rus, is dit die plek vir jou."

Clarens, Maloti Route

RiverWalk Guest House

"Daar vergeet jy van jou werk, persoonlike en sommer alle probleme, ek vind weer my siel daar, dit is 'n ongelooflike plek."

Clarens, Maloti Route

Collett House

"Try to get a place as far from the informal settlement as possible. During weekends the noise can be bothersome! "

Clarens, Maloti Route

Woodlands Retreat Private Property

"Baie lekker naweek wegbreek dorp."

Clarens, Maloti Route

Bella Vista

"Clarens as besigheidsdorpie vir toeriste, het baie ontwikkel en bied iets vir elkeen se smaak."

Clarens, Maloti Route

Kiara Lodge

"Het ons maar net geweet dat Clarence so pragtig is met soveel plekkies om te sien, dinge te doen en proe het ons langer gebly."

Clarens, Maloti Route

V'Kansi Khaya

"Enig in sy soort."

Page
Page 94 - Showing 2791 to 2820
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers