Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Dis 'n asemrowend plek en die natuur is pragtig waar jy kan asemhaal! "

Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Heritage House

"Ladybrand is pragtig en lyk na 'n rustige dorp. Dit is by die Lesothogrens. Ons het dit terdeë geniet."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Clarens is a lovely city that has a lot to offer: interesting shops, good restaurants and the Golden Gate National Park is nearby and is lovely for hiking. "

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"Dit is altyd lekker in Clarens ongeag die weer. Die winkels. Die eetplekke. Die stilte in die aand. Hier kan jy wegkom van stads geraas."

Clarens, Malotiroete

De Lusthof Guest Farm

"Verlief op die dorpie. "

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Bly maar die juweel van naweekwegbreke!"

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Excellent art and nature. "

Malotiroete

Eingedi Retreat

"'n Roete met baie moontlikhede."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Heerlike dorp met 'n regte vakansie atmosfeer, baie om te sien en doen! Daar is net nie juis kruidenierswinkels nie, so pak maar die nodigste in vir die eerste aand of twee. Maar Clarens is 'n moet op elke bucket list! "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorp, maar die strate is in 'n haglike toestand!"

Clarens, Malotiroete

RiverWalk Guest House

"Pragtige dorpie. Ek sien julle sommer gou weer."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Te veel nuwe geboue. Pas nie by die atmosfeer van Clarens nie."

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Pragtige dorp en lekker restaurante. "

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Puik wegbreekbestemming!"

Clarens, Malotiroete

Rooikat Cottage

"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."

Malotiroete

Zuikerkop Country Game Lodge

"Ons was by die lodges, padstalle, B&B's en restaurante baie vriendelik ontvang en dit het ons Oos-Vrystaat toer aangenaam gemaak. "

Clarens, Malotiroete

Ash River Lodge B&B

"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"As jy eers Clarens leer ken het, begin jy verlang as jy lanklaas daar was."

Clarens, Malotiroete

Clarens Cottage 2

"Kan nie wag om weer te gaan kuier nie... My nr.1 plek weg van die huis af."

Clarens, Malotiroete

Mont Rouge

"Beslis my jaarlikse "herlaai" bestemming van nou af."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Dis op my lys om elke jaar te besoek."

Blad
Blad 96 - Wys 2851 tot 2880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang