Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3665 resensies.

Clarens, Malotiroete

Linwood Guest Farm

"Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geëet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!"

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Dis 'n moet sien."

Clarens, Malotiroete

Upper House Boutique Guesthouse

"Regtig 'n plekkie om te sien en ervaar. Ons het dit platgeloop."

Clarens, Malotiroete

Accommodation @ The Spa

"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Oulike ondekking van 'n pragdorpie ryk aan verskeie kulture."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Haven't been in Fouriesburg, but we went to Clarens a couple of times."

Clarens, Malotiroete

Amber Selfsorg

"Love die natuurskoon, winkels en eetplekke."

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Altyd lekker, my meisiekind se gunstelingbestemming in die winter."

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Gemaklike oornag dorpie wat baie vir enige toeris kan bied. Koffie en kos by die Plaas Stoep is aan te bevel."

Clarens, Malotiroete

Woodlands Retreat Private Property

"Heerlike omgewing om van die gejaag van elke dag af weg te kom. Baie dinge om te doen vir dié wat nie net wil rus nie."

Fouriesburg, Malotiroete

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."

Clarens, Malotiroete

Collett House

"'n Stukkie van die Vrystaat wat jou laat verlang sodra jy by die dorp uit ry. Dis seker een van die mooiste dorpies ooit! Kan maklik jou hart daar verloor."

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig."

Clocolan, Malotiroete

Vlakbult Guest Farm

"Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host."

Clarens, Malotiroete

Clarens Lakeview Cottage

"Ons geniet Clarens enige seisoen van die jaar."

Clarens, Malotiroete

Neethlings Place

"Baie mooi en lekker kuierdorp."

Clarens, Malotiroete

Paddocks 6

"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."

Clarens, Malotiroete

Clarens Valley Lodge

"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Die perfekte plek om in gemak te gaan rus."

Clarens, Malotiroete

Mont Rouge

"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."

Blad
Blad 98 - Wys 2911 tot 2940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang