Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Dit is 'n kosfundi en kunsliefhebber se ideale dorpie en vir die wat iets rustig en warm soek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Linwood Guest Farm"Beautiful surroundings, lovely shops and restaurants were also great. Lovely weekend away!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
La Bri"Clarens is 'n interessante naweekbestemming, maar ons sal nie hier vakansie hou nie. Genoeg verskeidenheid om te sien. Sommige besighede se waarde is egter buite Suid-Afrikaners se mark geprys. Die omgewing is 'n bonus vir die siel!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Oulike plek en Elsa van Kokkedoor se restaurant sal ons beslis aanbeveel!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Larola Terraces"Baie plekkies om te besoek en te geniet. Veral die bierproe en drink by die brouery was lekker."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Lekker dorpie, heerlike en rustige atmosfeer. Heerlike restaurante, uitstekende gholfbaan en baie besienswaardighede."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mooigezicht"Lovely quaint town. Lots of art stores and good shopping. Be aware that many places including grocers take cash only. Good eating places. Very accessible for day trips. Lots of activities to do in the area."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"Elke jaar is daar minder kuns om te sien. Wil nie al die pad soontoe ry en algemene goed sien nie."
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Gables"Lekker toeristedorpie met genoeg winkels, galerye, restaurante en natuurskoon om van te kies."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Ons was net buite die dorp waarvoor ons baie dankbaar was. Clarens se dorp self is baie besig. "
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Ladybrand Guest House"Daar is 'n paar dinge om te doen rondom Ladybrand. Die dorp se systrate is ongelukkig vol slaggate."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp word mooi opgepas. Ek was nogal verbaas."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Dit is voorwaar baie lekker daar. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Gables"A friendly cosy little town, with lots of ease and tough outdoor activities. A good choice of restaurants and many interesting shops and art galleries. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Wonderlike restaurante, klein winkeltjies en kunsgalerye, asook mooi staproetes wat 'n bietjie beter geadverteer kan word."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Dit is n pragtige en rustige dorp met voldoende aktiwiteite. Selfs vir die jonger geslag, wat ons aan enigiemand kan aanbeveel."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Zwartmodder"Clarens is 'n rustige dorpie met pragtige berge reg rondom. Winkels en eetplekke maak baie vroeg toe. Daar is baie aktiwiteite in die omgewing om aan deel te neem."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Die Kruik"Nie 'n kunskenner nie en daarom was 4 dae genoeg om alles te ervaar. Die berge is 'n belewenis! "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Clarens is 'n goeie sentrale punt om baie van die Oos-Vrystaat te sien. Dit is regtig 'n baie mooi omgewing en natuurskoon. Die mense is vriendelik alhoewel ek dink dat Clarens baie meer potesiaal het as wat die sakegemeenskap daarvan maak. Ons geniet dit om Clarens te besoek."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Naby Lesotho. Mooi om te kombineer. "
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Oranje Guest Farm"Pragtige omgewing. Sal graag meer wil verken. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Cottage Pie"Ons het Clarens in Desember 2016 besoek en die omgewing was lieflik groen en beeldskoon. Dis 'n absolute moet vir natuurliefhebbers. Die dorpie bied ongelukkig nie 'n groot verskeidenheid winkels wat kruideniersware verkoop nie, so bring maar saam wat jy nodig het (veral oor die piek Desember tydperk). 'n Besoek aan die Golden Gate Nasionale Park is natuurlik ook 'n moet as 'n mens 'n paar dae in Clarens is. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Accommodation @ The Spa"Clarens is 'n pragtige plekkie, was heerlik om al die winkeltjies en eetplekke te besoek en net die skoonheid te bewonder. Die diens in meeste van die restaurante is iets wat kan verbeter, maar andersins was dit baie aangenaam. Sal vir seker weer gaan vir 'n wegbreek tydjie."