Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 218 resensies.
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
The Rosendal Post Office"Every time I go back to Rosendal the magical and mystical atmosphere and vibe of the town keeps on amazing me. One could easily sit there for a week and relax without a care in the world with warm people to converse with and learn from."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Erf 1"A quiet, quirky, little village where cows roam freely and the beautiful landscape is in full view."
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Vlakbult Guest Farm"Goeie basis om Oos-Vrystaat-omgewing te verken. Kersie-padstal na Ficksburg en padstal na Ladybrand het unieke produkte."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
The Rosendal Post Office"One must not have any expectations beforehand. Go with an open mind to enjoy the quaintness of this little town. Definitely not buzzing but a good getaway for peace and quiet. Loved Benjamin's as they also allowed our doggies into the restaurant. Krummel's food was delicious however our doggies were not allowed inside. I trust this little town will grow from strength to strength in the coming years and will become a firm favourite."
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Makoadi Guesthouse"Small town with not much activities in the area."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Witteberg Cabin"Pragtige klein dorpie. Ongelukkig bitter min vir toeriste om te doen. Daar was geen restaurante oop op die Saterdagoggend nie, wat jammer is want ons moes na 'n naburige dorp gaan vir middagete. Daar is wel 'n staproete buite die dorp, nie stapafstand nie."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Cranberry Cottage"Not much to do in Ladybrand, but if you have your passport ready you can travel to Lesotho without any issues and go hiking and do a bit of sightseeing."
"Ongelukkig is die teerpad tot by die afdraai nie een van die beste nie, maar ons almal ken daai pyn regoor Suid-Afrika, maar nie onrybaar nie, ry maar net stadig en oplettend."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Little Rock"Soos menige Vrystaatse dorpe is die infrastruktuur in Ladybrand vervalle. Strate is in 'n absolute toestand. Dis baie hartseer, want die dorpie het baie potensiaal en die Oos-Vrystaat is 'n plek met besonderse, eiesoortige bekoring."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Skurwekop Cabin"Lieflike en rustige atmosfeer wat ons ervaar het, restaurante is iets spesiaal."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Rus & Dal"Beslis 'n ongeslypte diamant en die rit om en oor al die potholes was die moeite werd."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Artist's Cottage"Op sy tyd moes dit 'n baie mooi dorp gewees het. Hartseer om te sien hoe die paaie heeltemal tot niet gaan."
"Die omgewing is pragtig. Goed om tyd daar te spandeer, maar die dorpe is 'n ramp op 'n ramp."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Rus & Dal"Dit is 'n baie stil dorpie. Basiese dinge soos brood en melk is baie skaars. Mens moet voorbereid wees en meestal kruideniersware saambring."
"Soos altyd, baie mooi. Die kosmos hierdie tyd van die jaar maak dit net nog mooier."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Casa Romana B&B"Ons is in die donker in en donker uit, maar was baie ontsteld oor verval van paaie en infrastruktuur."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
The Rosendal Country Retreat"The town is quirky and has spent a lot of time thinking of ways to attract tourists."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
The Rosendal Country Retreat"Ons het by Glas Restaurant geëet en dit was fantasties."
Rosendal, Malotiroete, Suid-Afrika
Skurwekop Cabin"Rosendal is werklik 'n diamant in die rof en gaan net toeneem as gewilde bestemming onder reisigers. Die pad tussen Senekal en Rosendal is sleg, maar dis verblydend om te sien dat die slaggate in 'n proses van herstel is - hopelik kan die herstel en onderhoud deurgesien word."