Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1109 reviews.
"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."
"Margate se hoofstrand was besonders skoon. Was jare laas daar as kind en van toe tot nou: die strand is skoon, jy kan met gemak daar stap sonder om bang te wees om jouself te sny. Kinders kan in die sand speel en sandkastele bou sonder om vullis/rommel tussen die sand uit te haal. Sal enige tyd weer daarheen gaan."
"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."
"Easy access to beach, restaurants and ambience has a good vibe. Best holiday destination."
"It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional."
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."