Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1039 resensies.
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"The beach itself over the holiday period (after New Year) was quite noisy at night and there was quite a bit of rubbish left on the beach. The beach was cleaned early in the mornings. Life guards were on duty making swimming safer than other holiday beaches we have been to. There is a lot of glass on walkways - these need to be cleaned or water blasted by council. "
"Ek dink die swemstand is baie klein en daar is nie stap geleentheid op die strand nie."
"Close to Shelly Beach and Margate and easily accessible from Highway. Good Police presence in area and enough car guards when you are at any of the beaches. Nice friendly Spar. German Restaurant at St Michael's worth visiting - good service and food and reasonably priced. Toilets on Beach need attention if you compare this with Marina Beach. "
"There's just something special about the atmosphere, as has been for years. Always my favourite beach."
"Dis nie sleg nie, maar vir enige ander aktiwiteite moet jy uitry, dis nie loopafstand nie."
"Ongelukkig kon ons nie op die oomblik enige tyd van die dag by Uvongo strand swem nie agv storms vroeër die jaar."
"Ek was ongelukkig dat daar nie 'n strand is waar jy op die sand kan loop of sit nie."
"A place for family and fisherman to enjoy an affordable stay, with all the convenient shops and resturants just a stone throw away."