Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
"Lots of attractions nearby. Everything you need is very close and you don't need to drive long to buy anything."
"Mens is geneig om die Midlands te onderskat, aangesien ons dit nooit geken het nie. Pragtig en ideaal geleë naby baie interessante plekkies."
"We were there to swim at Midmar so did not really go along the Midlands Meander to explore."
"Natuurskoon is asemrowend, maar die verblyf is nogal aan die duurder kant in vergelyking met ander plekke in die land. Baie van die paaie is tans in 'n baie slegte toestand, hoewel dit blyk dat daar pogings is om dit te herstel. Baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Baie interessante besoekpunte. Kry eers inligting oor Howick, asook die res van die middellande."
"There are plenty of attractions around this area to explore for the entire family."
"Beeldskoon en rustig met 'n vreeslike vriendelike gemeenskap waar ook al jy jouself bevind."
"Beautiful countryside and varied, inspiring shops, eating and breweries to visit. Some of the roads are full of potholes. "
"Die omgewing is sprokiesmooi met natuurskoonheid wat mens verstom laat."
"Het nie veel tyd daar spandeer nie, slegs oornag op 'n sakebesoek. Beslis die moeite werd om later meer tyd daar deur te bring. Jammer van die N3 wat so besig is en net trokke waar jy kyk."
"Amazing place. Really recommend it to anyone who wants peace and quiet."