Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
"Paaie is maar soos elders in SA in swak toestand, maar dit was nogtans 'n aangename ervaring."
"Rustig en lieflike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons het dit vreeslik geniet."
"The highlight of this trip was Nirvana Alpacas Farm and Blueberry Cafe (loo with a view)."
"It's a good place to spend a number of days, especially with kids for a farm experience."
"Baie mooi, rustige omgewing slegs 85 km uit Durban met 'n duisend groen heuwels."
"Die deel waar ons gebly het, is effens ver van Nottingham Road en die ander dorpies in dié deel van die Middeland."
"Dit was ons eerste keer in Midlands Meander. Wat 'n pragtige plek! Ons het dit verskriklik baie geniet."
"It is such an amazing place, the views are absolutely breathtaking, but the roads are not so great."
"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."
"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."
"Wat bietjie sleg was is dat die 1000 Valeie brouery en winkeltjies by CatoRidgenet oopmaak op Vrydae tot Sondae. Bietjie sleg as jy in die week oorslaap."
"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."