Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."
"Ek het baie jare gelede gereeld die plek besoek en dit was 'n heerlike herinneringstog."
"Meimaand is seker in my oordeel die beste maand om te besoek, die weer is koeler, maar nie koud nie en die kleure en teksture van die omgewing, saam met sy gasvryheid en verskeidenheid, kom tot hul volle reg. Ons gaan dit weer doen."
"'n Bestemming wat ons graag weer sal besoek. Een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
"It is in the middle of the Midlands Meander and you can do day trips from there to all kinds of places."
"The whole area is stunning very tranquil and a great escape for the weekend - just wished we had stayed for at least 4 days."
"You shouldn't be in a hurry when you are in the Midlands. Take your time."
"Nottinghill Road verras jou om elke hoek en draai. Moet tyd hê om al die amazing plekkies te ontdek en te verken. Ongelooflike restaurante en koffieplekkies, bakkerye, pizza, kuns en staproetes. Blomm tuine oor die hele area."
"Ons geniet dit om ons reis vanaf die Suidkus terug Gauteng toe met 'n nag hier in die Midlands te verleng. Ons is elke keer aangenaam verras en sê elke keer volgende keer bly ons bietjie langer. Dis so mooi en lekker hier! Asemrowend groen huidiglik!"
"Definitely a must on your bucket list. Got to experience Country Life. So different from city life. So laid back and peaceful. Loved it and will definitely be back soon."
"Dink Midlands Meander is baie mooi. Kan dalk net meer doen vir veiligeid by die watervalle."