Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 270 reviews.
"Skouspelagtig! Rustige atmosfeer. Pragtige groen deel van Suid-Afrika, 'n moet-sien!"
"Heerlike Roetes vir verken en ons was verstom oor al die kreatiwiteit in die omgewing."
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "
"The Midlands Meander is wonderful, and there's a lot to see and do in the region around Howick. "
"The waterfall experience was better than what it sounded like on the internet reviews, and the Mandela capture site is awesome. The biggest problem in Howick is the potholes. "
"We will need to come back. We did Karkloof Adventures Zipp lines and had no time to see/do much more. Will be back to Howick!"
"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek. Om elke hoek en draai is daar iets om te ontdek of 'n plekkie om te besoek. 'n Pragtige bestemming!"
"I enjoy spending time in Howick. It has a lot of history to explore as well as wonderful little places to see and eating spots."