Geverifieerde Resensie

Montagu

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montagu bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 506 resensies.

Montagu

Montague 4 Seasons

"Pragtige dorp met great mense."

Montagu

Badensfontein

"Op die oomblik met die verbeterings aan die paaie - chaoties. "

Montagu

Montagu Springs

"Montagu is 'n baie rustige dorp. Daar is baie plekke naby om te besoek en dinge om te doen."

Montagu

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Montagu is 'n pragtige dorpie. Heerlike restaurant, padstalle en koffiehuise om van te kies en te keur. Net 5 minute buite Montagu is 'n "animal sanctuary" wat lieflik is vir kinders. Saterdagoggend se markie op die dorp moet jy ook nie mis nie!"

Montagu

Squirrels Corner

"Pragtige en veilige en skoon dorp."

Montagu

Montagu Country Hotel

"Dit is ons eerste keer in Montagu en kan nie wag om terug te kom vir 'n langer periode nie!"

Montagu

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span."

Montagu

Protea Farm

"Montagu bly maar die mooiste. "

Montagu

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Pragtige klein dorpie met genoeg om te doen."

Montagu

J's Audacious Living 2

"Baie goed geplaas vir die Route 62."

Montagu

Bon Accord Farm Cottages

"Goeie ontbytrestaurante geniet."

Montagu

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Lovely place, friendly people. "

Montagu

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Pragtige streek! Gaande oor die mooi dorpie!"

Montagu

Montagu Springs

"Hou aan met die goeie werk."

Montagu

Montagu Springs

"Montagu is 'n fantastiese mooi dorp."

Montagu

J's Audacious Living 2

"Iets van alles: natuur in die dorp, goeie museums, mooi kerkgebou, goeie eetplekke en lekker droë perskes."

Montagu

Montagu Country Hotel

"Pragtige dorpie."

Montagu

Montagu Springs

"Oulike, rustige dorp."

Montagu

Montagu Springs

"I would definitely go back to Montagu. "

Montagu

Montague 4 Seasons

"Werk aan die strate bemoelik dit om rond te ry, hoewel dit seker noodsaaklik is. "

Montagu

Bon Accord Farm Cottages

"Pragtige plattelandse dorp."

Montagu

Bon Accord Farm Cottages

"Baie rustige plekkie."

Montagu

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Baie mooi omgewing en dorp."

Montagu

Badensfontein

"Pragtige dorp."

Montagu

Anchorage Inn Guesthouse

"Baie lekker dorpie."

Montagu

Bon Accord Farm Cottages

"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "

Montagu

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Al die restaurante, winkels en padstalle bied uitstekende verskeidenheid en waarde vir geld."

Montagu

Montagu Vines Guesthouse

"Would love to explore the town and will most definitely plan a breakaway soon."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang