Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.

Mossel Bay

De Valle 57

"Lots more to do around Mossel Bay."

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Baie beïndruk met Mosselbaai en is 'n puik vakansieplek."

Mossel Bay

Shalom

"Dit was 'n goeie besluit om Mosselbaai ons vakansiebestemming te maak. Het elke dag iets nuuts gedoen of gesien."

Mossel Bay

Barefoot Lodge

"Perfekte vakansiedorp. Baie goeie restaurante en koffiewinkels. Pragtige skoon strande. Vriendelike mense. Beste plek om uit te rus en die mooi natuur in te drink!!"

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Regtig 'n pragtige vakansiedorp met wêreldklas Medici. Personeel van Life Bay View hospitaal was uiters hoflik en baie behulpsaam."

Mossel Bay

C-View

"Very nice destination. Lovely beach to swim."

Mossel Bay

De Branders 50

"Mosselbaai self is 'n baie lekker dorp om in vakansie te hou. As jy bereid is om die verkeer te trotseer in die vakansie-tyd, kan jy maar gaan. Maar die verkeer is baie erg oor vakansies. Dit bly steeds ons gunstelingplek om vakansie te hou."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Always a pleasure to be in Mosselbay."

Mossel Bay

Linja Beach House

"Hou al vir 15 jaar vakansie in Mosselbaai. Dit is my gunsteling vakansieplek."

Mossel Bay

Kango 25

"Mossel Bay is a good place for a family visit."

Mossel Bay

Nautica 301

"Ons besoek Mosselbaai nou al vir die afgelope 4 jaar en dit is vir ons 'n baie mooi plek. Die mense is gaaf, die atmosfeer is kalm en die plek self is baie mooi. So ja, aftrede daar sal ek beslis oorweeg."

Mossel Bay

View on 42

"Pragtig en skoon, rustig en plesierig."

Mossel Bay

Bayview Seefront Akkommodasie

"Pragtige, skoon dorp."

Mossel Bay

Dolfyn 302

"Love Hartenbos!"

Mossel Bay

Luxury Golf Villa in Pinnacle Point

"Die beste vakansie-omgewing. Mooi strande, skoon en netjies, mense baie hulpvaardig en vriendelik. "

Mossel Bay

Dana Baai Huis

"Dit is 'n fantastiese vakansieplek. Daar is soveel om te doen en te gaan kyk. Ons kon nie by alles uitkom nie dus sal ons definitief weer terug gaan Mosselbaai toe."

Mossel Bay

The Lofts E48

"Ons woon in die Oos-Kaap en wat 'n wonderlike ervaring was dit om op paaie te ry wat nie jou motor in wil sluk en om oral goeie kliëntediens te kry was hemels."

Mossel Bay

Opiheuwel

"Ons kom definitief weer en ons bring ons kinders saam."

Mossel Bay

Suidersee Block 2

"Heerlike weer, mooi natuurskoon, skoon dorp met baie om te doen. Hartenbos-strandoord is netjies en veilig."

Mossel Bay

Angels Loft

"Pragtige plek en baie vriendelike mense."

Mossel Bay

De Branders 57

"Uitstekende vakansieplek."

Mossel Bay

Riviera Suite 18

"Baie lekker, maar vreeslik besig oor Desembervakansie."

Mossel Bay

Lagoonette

"'n Baie mooi plek om vakansie te hou."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Dis die lekkerste plek om vakansie te hou. Die baie mense maak dit lekker. Teen die Vrystaat is Mosselbaai bàie mooi - geen potholes en alles werk tenminste en dorp is skoon en netjies."

Mossel Bay

Pinnacle Bay Guesthouse

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansiebestemming! Ons sal beslis weer terugkeer na Pinnnacle Point, maar die keer eerder by Leisure Rentals huur."

Mossel Bay

Sea View 18

"Indien jy van baie mense hou, is Mosselbaai die plek vir jou. Daar is baie om te doen en ons kinders het die strand baie geniet."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Ideale plek vir ontspanning."

Mossel Bay

Altelekker by die See

"Ons lief Mosselbaai."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers