Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.
"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."
"Mosselbaai is just the place to be. Dis skoon en die strande is skoon en mooi."
"Mosselbaai is skoon en netjies met pragtige ou geboue, kuierplekke en 'n pragtige strand."
"Mosselbaai is 'n pragtige dorp met baie vriendelike mense en natuurlik die mooiste see!"
"Mosselbaai was nog al die jare een van ons gunsteling-plekke en sal altyd my droom aftreeplek wees."
"Mosselbaai bly nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke. Die dorp is pragtig en daar is so baie om te doen."
"Mosselbaai is 'n pragtige plek om te besoek. Skoon, netjies en almal is vriendelik."
"Mosselbaai het 'n spesiale plek in my hart. Jare (elke jaar) daar gekamp in kinderdae saam met familie."