Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.

Mosselbaai

Cabin16 @Riviera Wharf

"Baie om te doen in die area."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Great vakansiebestemming."

Mosselbaai

Dolfyn 302

"Dit is 'n heerlike plek vir gesinne, met wonderlike strande, goeie restaurante en vriendelike mense. Ons sal verseker teruggaan."

Mosselbaai

24B Kruger

"Absoluut fantasties."

Mosselbaai

Golf Paradys

"Its a lovely place, beautiful things and places to see."

Mosselbaai

Loerie Singel House

"Mosselbaai-stadsraad sit met 'n groot verkeersprobleem."

Mosselbaai

Lagoonette

"Baie skoon en netjies."

Mosselbaai

29 @ Weenen

"Mal oor Mosselbaai sal vir seker weer kom."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos - Camping

"Net Diaz Waterpark Mosselbaai is te "dodgy". Hartenbos is beste vir kinders en baie om te doen al is die weer sleg."

Mosselbaai

Memory Lane

"Pragtige dorp."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Kan nie beter kry nie. Dit was, is en sal altyd ons top keuse wees."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie baie nice sal enige tyd teruggaan."

Mosselbaai

Memory Lane

"Mooier as mooi."

Mosselbaai

Santos 49

"Sal enige tyd weer vakansie gaan hou in Mosselbaai."

Mosselbaai

Beach Club 504

"Lekker plek en mooi."

Mosselbaai

Lodge 91 @ Pinnacle Point

"Kon nie glo hoe baie Mosselbaai uitgebrei het nie! Kinders het die ou posbus asook Hartenbos se seefront baie geniet. Wens ek het geweet van die treintjie wat ry tot by Seeplaas vir ontbyt - volgende keer vir seker!"

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie mooi plek."

Mosselbaai

Withuis

"Lieflike plek!"

Mosselbaai

Sea View 18

"Pragtige vakansiedorp met goeie mense en lekker eetplekke. Baie ryk geskidenis en wonderlike natuurskoon. Fantasties vir families en vriende wat wil wegbreek."

Mosselbaai

Strandlopertjie

"Almal was baie vriendelik. Strate is netjies en skoon en wil sommer daar gaan bly."

Mosselbaai

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Kuier gereeld in Mosselbaai. Baie dinge te doen in en om die omgewing."

Mosselbaai

Nautica 403

"Love it!"

Mosselbaai

Erika27

"We had a most enjoyable meal at the restaurant at the point."

Mosselbaai

Oester 202

"Skoon, vriendelik en trots Afrikaans."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Baie, baie relaxing en 'n moet vir almal, in my woorde."

Mosselbaai

Nautica 501

"Fantastiese plek met baie om te doen behalwe swem. Lekker eetplekke met vriendelike kelners. Vriendelike mense."

Mosselbaai

Strandlopertjie

"Mense baie behulpsaam en gasvry, pragtige omgewing."

Mosselbaai

De Valle 57

"Hoogs aanbeveel."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang