Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Ek het Mossebaai vir 'n deurgangsroete gebruik. Ek is seker dat indien mense 'n paar dae wil oorbly, dit ook 'n goeie opsie sal wees"

Mossel Bay

Erika27

"Skoon, netjies en baie besienswaardighede om jou besig te hou."

Mossel Bay

Sancor Selfsorg 2

"Pragtig, skoon en rustig."

Mossel Bay

Beach @ 100 meter

"Die dorp is skoon. Gerieflik, alles is bekombaar, mall net om die draai van alles. Die punt is wonderlik en rustig en om die branders en dolfyne en walvisse te sien, is 100% 'n gawe van Bo."

Mossel Bay

Oester 202

"Mosselbaai is altyd die beste vakansieplek."

Mossel Bay

Nautica 501

"Dit is 'n baie mooi plek met soveel strande om te besoek. Die mense is so vriendelik en behulpsaam om te help. Baie mooi plek."

Mossel Bay

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Uitstekend! Dorp is pragtig skoon, vlak by George Lughawe en vriendelike, Afrikaanse omgewing."

Mossel Bay

Santos Beach Flat 29

"Die netheid van die dorp. Geen slegte paaie en veiligheid in die omgewing van Santos maak 'n vakansie die moeite werd. Genoeg lekker eetplekkies en heerlike staproetes. Mosselbaai die dorp van die jaar."

Mossel Bay

View @ The Bay Apartment 7

"City is very clean and the Dias Museum and St Blaize trail are excellent."

Mossel Bay

Innikol 38

"Mosselbaai is 'n pragtige plek."

Mossel Bay

Seaview Lodge

"Beste vakansieplekkie ooit."

Mossel Bay

Erika27

"Great town with beautiful sightseeing."

Mossel Bay

Aloe @ the Sea

"Mooi stad wat veilig en skoon is, baie om te doen."

Mossel Bay

Shalom

"Beautiful city."

Mossel Bay

De Valle 57

"Lekker vakansieplek. Baie rustig en veilig. Al die mense baie vriendelik. Jy het baie om te doen. Daar's 'n Zipline, akwarium, shark diving, waterplank, lighuis het ook 'n restauran. warm baddens, lekker goedkoop restaurante met die mooiste see-uitsigte."

Mossel Bay

Bayview Seefront Akkommodasie

"Baie mooi, ons besoek Mosselbaai altyd wanneer ons in Hartenbos kuier. Dit is dalk net 'n bietjie besig na ons smaak, maar ek kan Mosselbaai beslis aanbeveel."

Mossel Bay

26 on Winburg

"Sal weer gaan, baie om te doen."

Mossel Bay

Lou-Mari

"Mooiste gedeelte vir ons as gesin in die land."

Mossel Bay

111 on Heide

"Mosselbaai is fantastiese dorpie, definitief plekkie vir die hart en siel."

Mossel Bay

29 @ Weenen

"Die dorp is skoon en netjies mense is bajie vriendelik."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Baie om te doen, tyd was net te min."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Will definitely visit again."

Mossel Bay

Golf Paradys

"Net dat ek Mosselbaai gaan mis."

Mossel Bay

Nautica 403

"Mosselbaai het ons harte gesteel. Die strate, strande en omgewing is pragtig en skoon. Al die mense is baie vriendelik. Dit is definitief my nuwe, permanente vakansieplek."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos - Camping

"Genoeg goed om te doen om almal gelukkig te hou."

Mossel Bay

Tranquillo

"Wonderlike vakansiedorp met baie om te doen en sien."

Mossel Bay

View on 42

"Very busy."

Mossel Bay

Innikol 38

"Is mal oor Mosselbaai!"

Mossel Bay

Nautica 602

"Dis 'n oulike dorp met genoeg aantreklikhede vir 'n gesin met kinders. Lekker weer en 'n lekker see. Die omgewing is mooi skoon en netjies en dis goed om te sien dat die dorp vooruitgaan met elke jaar wat verby gaan. Dis beslis een van ons gunsteling bestemmings."

Mossel Bay

Lagoonette

"Lekker, aktiwiteite net bietjie duur."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers