Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.
"Dit is 'n goeie keuse om te kom ontspan. Naby alles. Met die rustigste atmosfeer."
"Mosselbaai is 'n uitstekende toerismebestemming en die ligging fantasties vir reisigers vanaf Kaapstad per pad of reisigers wat invlieg via George. Baie om te doen en te sien."
"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."
"Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte."
"Mosselbaai is 'n ongelooflike plek! Ons het in ons week daar so verlief op die plek en die mense geraak. Daar is so baie geskiedenis in Mosselbaai en so baie om te doen en leer, die strande is perfek vir swem en as jy nie daarvan hou nie kan jy so baie ander goed daar doen."
"Baie lekker resturante en klein interessante winkeltjies om jou vir ure besig te hou."
"Dit was my vakansiebestemming as 'n klein seuntjie, so dit sal altyd 'n spesiale plek vir my wees."