Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.

Mosselbaai

La Palma 3

"Dit was weer wonderlik om in Mosselbaai te wees na amper 2 jaar gelede."

Mosselbaai

Kango 25

"Mosselbaai sal altyd na aan my wees. Dis my hartsplek."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"A place to really get away from the fast pace of life. People are very different."

Mosselbaai

De Branders 9

"Lekker gemeenskap."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Very lovely place. Kaai 4 is a must visit restaurant!"

Mosselbaai

Breaker View

"Pragtige skoon kusdorp sal graag daar wil gaan aftree."

Mosselbaai

Innikol 38

"Heerlike dorp."

Mosselbaai

Sandstone Manor

"Baie lekker met baie restaurant- en koffiewinkelgeriewe, lieflike uitsig oor die baai en aangename mense, maar sal eerder Heroldsbaai aanbeveel."

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"Nog beter kan dit nie word nie."

Mosselbaai

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Sentraal geleë vir besoeke aan ander dorpe se toerisme-aantreklikhede. Het self 'n paar jaar terug in Mosselbaai gebly en het sommer weer tuis gevoel."

Mosselbaai

De Branders 9

"Amazing plek. Wat ons dadelik opgetel het is hoe skoon die omgewing is & die mense is verskriklik vriendelik. Pragtige plek & rustig. Kos vir die siel. Jy vergeet van die Gauteng malligheid & gejaagdheid."

Mosselbaai

The Bay Lodge

"'n Vakansiebestemming duisend!"

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 3

"Mooiste dorp in SA."

Mosselbaai

La Palma 3

"Pragtige dorp."

Mosselbaai

C-View

"We will definitely visit Mosselbaai again."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Sal weer daar kom bly."

Mosselbaai

Bentonhof

"Heerlik. Sal net die volgende keer beslis 'n roomys probeer by die Punt."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"A visit to the Museum is highly recommended. It is a treasure trove of Maritime history. The breakfast trip on the Dias Express is also worth every penny!"

Mosselbaai

Aloe Ridge Self-Catering

"Mosselbaai is die plek om te wees."

Mosselbaai

Baylight Accommodation

"Dis 'n pragtige dorp met vriendelike mense."

Mosselbaai

Sea Breeze Cottage 43

"Ons is verlief en verlore. Het nou eiendom daar gekoop."

Mosselbaai

La Palma 3

"Wonderlik."

Mosselbaai

Hemel op Aarde

"Son en see op sy beste."

Mosselbaai

View on 42

"Vir Meimaand was die weer baie aangenaam. Mosselbaai was 'n baie aangename ondervinding."

Mosselbaai

24B Kruger

"Die skoonste dorp in SA. Vriendelike en behulpsame mense oral gevind. Strande maklik bereikbaar."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Pragtige plek."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is 'n goeie voorbeeld van hoe toerisme-geleenthede ten volle benut kan word en die dorp is in goeie toestand. Doen asb. so voort, Mosselbaai!"

Blad
Blad 40 - Wys 1171 tot 1200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang