Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Puik weer met wonderlike natuur."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."

Mosselbaai

La Palma 3

"Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte."

Mosselbaai

Kango 25

"Soveel vir die kids om te doen en baie rustig buite seisoen."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Lekker vakansiedorp. Baie om te doen."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Mosselbaai is een van die mooiste kusdorpe in Suid-Afrika."

Mosselbaai

La Palma 3

"Dis altyd 'n belewenis om te aanskou."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Baie mooi vakansieplek. Geniet elke trip wat ek daar is."

Mosselbaai

No. 4 Duke Street

"Mosselbaai is 'n ongelooflike plek! Ons het in ons week daar so verlief op die plek en die mense geraak. Daar is so baie geskiedenis in Mosselbaai en so baie om te doen en leer, die strande is perfek vir swem en as jy nie daarvan hou nie kan jy so baie ander goed daar doen."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Beveel sterk aan om in Kleinbrak te gaan swem in die somertyd."

Mosselbaai

View 180

"The Zipline ride was amazing!"

Mosselbaai

De Branders woonstel 67

"Die beste! Kom al jare daar en sal nêrens anders gaan vakansie hou nie."

Mosselbaai

Santos 27 Apartment

"Als loop net reg in Mosselbaai! Die beste munisipaliteit. Dorp van die Jaar, beste weer in die wêreld met lekker warm see. Wat meer wil 'n mens hê? In Mosselbaai waardeer en sien ons net meer God se skeppingswerk raak. Die mooiste sonsopkoms en sonsondergange! Mosselbaai sit jou net in 'n ander klas van lekker wil lewe en die lewe waardeer en geniet. Ons woon in Worcester, maar ek is op die Mosselbaai Facebook Groep 'n lid. So kry ek al die nuusgebeure, mooiste foto's en wat om nog te doen en plekke te sien se inligting. Ons as gesin is verslaaf aan Mosselbaai."

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"Lieflike wêreld."

Mosselbaai

No. 4 Duke Street

"Beautiful beach ,hiking, Zipline. Nice place to visit."

Mosselbaai

Betty’s Boutique Hotel

"Baie lekker resturante en klein interessante winkeltjies om jou vir ure besig te hou."

Mosselbaai

Alista

"Dit was my vakansiebestemming as 'n klein seuntjie, so dit sal altyd 'n spesiale plek vir my wees."

Mosselbaai

La Palma C12

"Ons is mal oor Mosselbaai, gaan ten minste 2 keer per jaar soontoe."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Die beste vakansiedorp ooit."

Mosselbaai

Withuis

"Beste kuierplekkie ooit."

Mosselbaai

Estoril 35

"Vriendelike mense en baie netjiese en skoon dorp."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Ongelooflike uitsig."

Mosselbaai

Withuis

"Wil weer terug gaan na Hartenbos / Mosselbaai. Skoon, veilig, vriendelik en ongelooflike uitsigte."

Mosselbaai

13 On Marsh

"Opwindende plek waarna 'n mens graag weer sal terugkom!"

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Ongelooflike plek en vriendelike mense. Ons kuier altyd lekker en gaan na al die oulike plekkies in Mosselbaai. Beste plek om te gaan vakansie hou."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Die kabelglybaan wat voor die hotel verbygaan het ons by navraag by die Spur wat ook daar by die hotel is gehoor, hulle verstaan dit is om en by R650.00. Dit klink vir my buitensporig as jy dink die rit neem seker maksimum 1 minuut. Die res van die omgewing bied heelwat, ons het net 1 aand in Mosselbaai oorgeslaap."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Altyd die besoek werd."

Mosselbaai

Alikreukel b29

"Lieflike dorp om vakansie te hou. Skoon en uiters netjies."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Mossel Bay is amazing, and if you haven't been to Mossel Bay and Hartenbos yet you have no idea what you are missing."

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang