Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Beach Club 602

"Ons het glad nie goeie weer gehad nie, maar sal beslis weer wil besoek."

Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Lekker bestemming om te besoek."

Mosselbaai

Mosselbaai @ Da Gama

"Mossel Bay has the most friendly people in SA!"

Mosselbaai

Beach @ 100 meter

"Ons is baie lief vir Mosselbaai en het hierdie keer heerlike wegneemetes by Cachalot (calamari en vis) en ook by Matt & Collins Pizzeria gekry (pizza's is reg uit die hemel)."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Pragtige, skoon dorp sonder slaggate en vriendelikheid gewaarborg."

Mosselbaai

Kango 25

"Lekker, skoon dorp. Vriendelike mense."

Mosselbaai

Die C Skulp

"Dis 'n Afrikaanse gemeenskap. Sal weer en weer en weer gaan."

Mosselbaai

Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment

"Sal beslis weer daar vakansie hou."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"So baie om te doen in die omgewing."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Awesome waterpark and clean beaches."

Mosselbaai

De Branders 38

"Baie besienswaardighede."

Mosselbaai

Twin Palms

"Wonderlike plekkies om te besigtig en baie om te doen. Vriendelike stad met al die klein plekkies om Mosselbaai. Heerlike winkels en eetplekke. "

Mosselbaai

De Branders woonstel 67

"Die plek om te wees vir die toekoms."

Mosselbaai

Tulip On The Bay

"Daar is baie om te sien en doen en vir seker 'n dorp om by te stop as jy van ons land se geskiedenis hou."

Mosselbaai

Erin 5

"Heerlike, mooi plek. Strande is mooi skoon, en die water is ook mooi skoon. Baie dinge om te sien."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Mosselbaai is 'n plekkie wat ek vir ander sal aanbeveel, hou al die afgelope 4 jaar daar vakansie."

Mosselbaai

Ponder Place

"It was everything I imagined it to be and much more."

Mosselbaai

Kiewietnes

"I would prefer to visit Hartenbos as a holiday destination with the lovely cliff path, beach walks, and entertainment and craft markets available."

Mosselbaai

69 Portobelo

"Met sekere tye het ons verkeersopeenhopings ondervind."

Mosselbaai

La Palma Villas No. 40

"Beste vakansiebestemming."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Altyd lekker om daar vakansie te hou, mooi skoon, mense is vriendelik."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"We love Mossel Bay!"

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"Sal as dit moontlik is, altyd daar vakansie hou."

Mosselbaai

Die Kabin

"Besig, maar wat vir my die meeste aandag getrek het, is die Afrikaanse mense rondom ons. Ons het tot so ver as Tsitsikamma gereis in die 6 dae van ons verblyf in Danabaai, Mosselbaai. Die mense is almal vriendelik en so bedagsaam."

Mosselbaai

Lou-Mari

"Ons is mal oor Mosselbaai en Hartenbos. Dit is ons rusplek oor Paasnaweek."

Mosselbaai

Blue Whale Lodge

"Mense moet gaan kyk by die grot en die lighuis. Die uitsig is pragtig. Sal volgende keer langer moet kuier want ons het beslis nie alles gesien wat Mosselbaai bied nie."

Mosselbaai

Blue Whale Lodge

"Friendly and very accomodating."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang