Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1902 reviews.
"A really beautiful place on the Garden Route or even just to go on a holiday. A relaxing place and a very convenient place to visit with all amenities available. Will definitely go back."
"Ons besoek en hou vakansie in Mosselbaai al vanaf 1975. Skoon, netjiese dorp. Altyd lekker om daar vakansie te hou."
"Ek kan uit my hart sê die Hemelse Vader se Hand is duidelik sigbaar in die skepping van die pragtige landskap en asemrowende see. Dis pragtig."
"Ongelukkig was daar nie hierdie keer tyd om Mosselbaai self te verken nie, maar ons sal verseker weer kom en dan Mosselbaai self geniet."
"Gewilde vakansiebestemming. Aangename weer gehad die hele tyd. Genoeg eetplekke en inkopiesentrums. Mooi en genoegsame strande."
"Wonderlike omgewing en lieflike plek om vakansie te hou. Sal graag in Mosselbaai omgewing wil gaan aftree. Baie skoon en netjies en mense is baie gasvry. "