Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1916 reviews.

Mossel Bay

Strandlopertjie

"Gewilde vakansiebestemming. Aangename weer gehad die hele tyd. Genoeg eetplekke en inkopiesentrums. Mooi en genoegsame strande."

Mossel Bay

SantoSea

"Baie lekker kuier. Sal weer teruggaan en ook aanbeveel."

Mossel Bay

Paradise Found

"Wonderlike omgewing en lieflike plek om vakansie te hou. Sal graag in Mosselbaai omgewing wil gaan aftree. Baie skoon en netjies en mense is baie gasvry. "

Mossel Bay

24B Kruger

"In die konteks van die toestand van Suid-Afrika in terme van plaaslike regering, voel en lyk Mosselbaai soos 'paradys'."

Mossel Bay

Treklaer Lodge

"Aangename vakansie-atmosfeer wat daar heers."

Mossel Bay

Withuis

"Fantasties"

Mossel Bay

Estoril 35

"Net verkeer heen en weer na Mall toe wat gedurig 'n probleem is. Sit maar ekstra reis tyd by."

Mossel Bay

La Palma C12

"Baie mooi dorp wat sentraal geleë is."

Mossel Bay

Mosselbaai @ Da Gama

"Rus en vrede is altyd goed."

Mossel Bay

Dolfyn 302

"Alles was heerlik!"

Mossel Bay

No. 4 Duke Street

"Mossel Bay is great! Peaceful, respectful and clean town. Would definitely go back again."

Mossel Bay

Alikreukel b29

"Mosselbaai is lank nie meer net 'n Desembervakansiedorp nie. Hy is deur die jaar besig."

Mossel Bay

Fonteine Park

"Mosselbaai gaan my beslis weer sien. Dis mooi, skoon en veilig."

Mossel Bay

Suidersee Block 2

"Heerlik geëet by Ocean Basket en by Dias Strand, pragtig, netjies, skoon, geen slaggate nie, 'n wonderwerk."

Mossel Bay

12 on Dolphin

"Pragtig en skoon."

Mossel Bay

Estoril 35

"Mosselbaai raak nou erg besig."

Mossel Bay

Beach @ 100 meter

"Nog baie om te sien en te leer. Een week se vakansie is te min."

Mossel Bay

The Point Hotel

"Sal Mosselbaai weer besoek, maar glo nie sal weer die Point Hotel as verblyf kies nie."

Mossel Bay

Hartenbos Self-catering Apartment

"Ons is baie lief vir Mosselbaai en kom elke jaar twee keer."

Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Town is close to nearby towns and attractions."

Mossel Bay

Vista Bonita Apartments

"Veilige plek om vakansie te hou."

Mossel Bay

La Palma Villas No. 40

"Mosselbaai is 'n baie mooi, skoon dorp met baie aktiwiteite vir die hele gesin."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Baie besig. Ons was buite-seisoen daar en dit was aan die gang. Baie besieswaardighede. Skoon en netjies. Vriendelike mense. Mooi koffiewnkels. Aangename kuier gewees."

Mossel Bay

Hartenbos Self-catering Apartment

"Naby geleë aan al die plekke wat jy inkopies wil doen en selfs wil besoek. Mosselbaai my hart se punt"

Mossel Bay

Beach Club 602

"Mosselbaai bly 'n lekker plek om te kuier."

Mossel Bay

Eden Guest House B&B

"Hoop om daar af te tree."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Ek wil hier bly. Kan ek 'n huis by iemand erf asb."

Mossel Bay

ATKV Hartenbos

"Goeie vakansie atmosfeer."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers