Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Breaker View

"Mosselbaai is 'n heerlike plek wat soveel bied om te doen. Vir die wat hou van snuffel, sal verbaas wees oor wat hulle sal ontdek. Ongerepte strande vir die wat daarvan hou. Hawe ervarings, ou geboue en museums. Alles die moeite werd in 'n netjiese dorp wat soveel kan bied."

Mosselbaai

28 B Lorea

"Sal vir seker weer Mosselbaai besoek."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Bly maar een van die mooiste dorpe op die Tuinroete!"

Mosselbaai

Santos 18

"Baie mooi vriendelike plek."

Mosselbaai

Sandstone Manor

"Baie lekker plek."

Mosselbaai

Aqua Marina Guest House

"Ons kan nie wag om terug te gaan nie."

Mosselbaai

Amzee Bokmakierie Guest House

"Ek waardeer dit dat die ou Portugese boustyl van baie van die geboue in die sakekern van Mosselbaai nog behoue gebly het synde dit 'n unieke storie vertel oor ons Suid-Afrikaanse geskiedenis. Mosselbaai is soos die sprokiesverhaalkaraktertjie, Aspoestertjie - bedags asvaal, maar snags verrassend, blink en pragtig soos 'n towerglasskoen. Ek dink egter die aanwysings op borde langs die strate verdien aandag. Dit kan verwarring skep vir toeriste wat nie dikwels in Mosselbaai kom nie. Voorts behoort die stadsmoeders en -vaders van 'n sekere ouderdomsgroep asb. te besef dat Mosselbaai se grootste inkomste nie uit vissery kom nie, maar uit toerisme en vakansiegangers. Moet dus nie treurkoeklik wees deur die naglewe in Mosselbaai dood te druk deur klubs en kuierplekke en ook die Buffalo Rally se saamtrek te onderdruk nie. Mosselbaai se naglewe gekombineer met die ou Portugese boustyl spel een ding: avontuur. Laat dit wees wat dit is en trek voordeel uit die inkomste uit toerisme wat dit vir die dorp inbring. Voorts is Mosselbaai die een dorp waar mens nog saans laat selfs op jou eie 'n entjie kan gaan stap om klein verrassende juweeltjies van interessante kuierplekkies en winkeltjies te kan ontdek. Niks gebeur daar met jou nie. Hou dit so."

Mosselbaai

Pudumo 102

"Mosselbaai is ons gunstelingbestemming."

Mosselbaai

Sommerso

"Mosselbaai het baie uitgebrei vandat ons 3 jaar gelede daar gekuier het, maar nogsteeds 'n lekker plek om vakansie te hou."

Mosselbaai

Portobelo 32 Diaz Beach

"Skoon en netjies!"

Mosselbaai

Portobelo 54

"Pragtige vakansieplek met 'n groot verskydenheid van aktiwiteite om jouself mee besig te hou."

Mosselbaai

Beach Club 201

"Sou graag meer wou weet van wat ons kon doen in die omgewing."

Mosselbaai

Oester 202

"Ons hou elke jaar vakansie in Hartenbos. Geniet dit vreeslik baie met die kinders, omdat alles bymekaar en veilig is."

Mosselbaai

Die Kabin

"Groot verskeidenheid kuierplekke en aktiwiteite. Heelwat strande in die omgewing. Toegangsroetes kan nogal besig wees, maar meeste motoriste is geduldig en vriendelik."

Mosselbaai

T & H Sauer Guest House

"Mosselbaai is die beste."

Mosselbaai

314 Nautica

"Pragtige stad en ek is bly dat hulle iets aan die verkeersprobleme gaan doen!"

Mosselbaai

Pendula Place

"Zipline duur vir locals."

Mosselbaai

Tulip On The Bay

"It's the best holiday destination."

Mosselbaai

Withuis

"Hartenbos is fantasties vir vakansie. Een van ons grootste gunstelinge. Wonderlike weer en baie om te doen in Hartenbos maar ook die hele Tuinroete. Ons hou baie van die ATKV fasiliteite."

Mosselbaai

Beach Club 404

"Mosselbaai is great, met skoon en veilige strande. Goeie keuse vir 'n huisie by die see."

Mosselbaai

Unit 7 Elgin House

"We stay lovely as a family. There was enough space and equipment. It felt like home far away from home. I'll definitely come and stay there again. We enjoyed everything. It was top notch smart, elegant and beautiful."

Mosselbaai

De Valle 57

"Sal meer uber's aanbveel indien jy nie van kar huur gebruik maak nie."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Pragtig en skoon."

Mosselbaai

Innikol 38

"Mossel Bay is a definite place for holidays and relaxing."

Mosselbaai

C-View

"Mossel Bay is just on another level."

Mosselbaai

Estoril 35

"Wonderlike vakansie bestemming. Heerlik vir 'n familie."

Mosselbaai

21 De Valle

"Die ligging van die plek is goed. Ek hou van Mosselbaai as 'n vakansieplek want dit is baie stil. Op die strande is dit veilig om te ontspan."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Die beste."

Mosselbaai

Erika27

"Pragtige plek met so baie om te doen en te sien."

Mosselbaai

Beach Club 901

"The buffet breakfast was on point."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang