Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Bentonhof

"Ons ken die omgewing goed, maar dit is altyd lekker in Mosselbaai en om te sien hoe die plekke opgegradeer word. "

Mosselbaai

Estoril Villa 72

"Pragtige kusdorpie."

Mosselbaai

Aloe Ridge Self-Catering

"Beautiful and centrally located."

Mosselbaai

Hartenbos Landgoed 7

"Sal net graag wil weet van eetplekke wat dekke het waar jy met jou troeteldiere ook welkom is. Ons Yorkies is ons kinders. Gaan nêrens sonder hul nie."

Mosselbaai

Opiheuwel

"Mosselbaai is 'n ideale vakansiebestemming. Vriendelike mense wat ander respekteer. Veiligheid en netjiese omgewing. "

Mosselbaai

SantoSea

"Ontspanne vakansie by die see."

Mosselbaai

21 De Valle

"Pragtig en skoon! Vriendelike en gawe inwoners."

De Bakke, Mosselbaai

Nautica 301

"Definitief waarde vir geld. Netjiese woonstel."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Enjoyed the old town, the arty sheds and shops, The Point and Diaz Museum Complex."

Island View, Mosselbaai

24B Kruger

"Very nice and quiet."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Mosselbaai Zipline 'n moet om te doen. Ek en my vrou het dit op ons huiweliksherdenking gedoen en dit was 'n adrenalien rush soos nog nooit tevore nie. Mosselbaai toeriste moet kyk om S.A. Gebore mense goetkooper te laat betaal as wat toeriste van oorsee doen. Die Zipline van Mosselbaai was R900 vir my en my vrou en 15 min toe is dit oor. Ek voel ons as Suid-Afrikaners en burgers van ons eie land word uitgebuit om ons eie mooi land te mag verken. "

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Danabaai is pragtig en veilig."

Bay View, Mosselbaai

Bentonhof

"Baie netjies en skoon, mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Mosselbaai

View on 42

"Baie om te doen, maar net te min tyd."

Mosselbaai

Plankiesplesier

"Vriendelik en Afrikaans!"

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos. "

Mosselbaai

Accommodation Mosselbay

"Klimaat is heerlik."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Baie rip currents. Lekker vir stap, maar sal twee keer dink om te swem. "

Santosbaai, Mosselbaai

Sancor Selfsorg 1

"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "

Mosselbaai

Paradise Found

"Much bigger and busier than when I was there 25 years ago! But still a town with a moderate climate and easy beach for families."

Voorbaai, Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Peaceful, and have enough activities keep every one occupied."

Island View, Mosselbaai

24B Kruger

"Bietjie steil, maar 'n pragtige uitsig."

Mosselbaai

Breaker View

"A small town that can be explored within 3 days. If you a hiker, then take 4 days, a pleasant and peaceful place with no peak traffic or road rage, easy access to all the beaches and places to explore."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Strand Ocean 11-23

"Mooiste strande en vriendelike mense!"

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Lekker in middel van Hartenbos en Mosselbaai. "

Danabaai, Mosselbaai

Beth-El

"Mosselbaai is die eintlike toeriste aantrekkingspunt en is langs Danabaai geleë."

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang