Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.
"Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly."
"Arguably the most beautiful golf estate in South Africa."
"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."
"Mooiste, skoonste, vriendelikste plek in die land. Malverlief op Mosselbaai."
"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."
"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."