Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.
"Marlothpark bied alles wat jy nodig het en meer vir 'n vakansie in die Bosveld!"
"Uitstekend. Die diere was besonders en n trop zebras het elke aand klokslag kom inloer. Almal was vriendelik en behulpsaam."
"Die dorp word nie onder hou nie. Swak diens aan toeriste. Sal nie weer daar oornag nie."
"Als is binne stapafstand wat dit 'n heerlike verandering van altyd gebruik maak van motorvervoer."
"Dit was eintlik heerlik omdat dit nie so erg besig is soos gewoonlik nie. Dullstroom is altyd 'n treffer, as jy die skare kan vermy."
"Pragtige omgewing met baie besienswaardighede. Baie van die paaie net gevaarlik met al die slaggate."
"Loads to do for the adventurer, nature lover and family, all within reach, without foregoing urban pleasures."
"Lieflike omgewing met hope om te sien en doen. Die aanwysing is egter soms verwarrend. Die bergpasse is per geleentheid senutergend aangesien motoriste hulle nie aan die spoedgrens, digte mis of verbysteek voor skerp draaie steur nie."