Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.
"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."
"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."
"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."
"Sabie is in 'n pragtige omgewing geleë, naby verskeie belangepunte in die Mpumalanga-omgewing."
"Marlothpark is, soos enige ander plek, nie sonder sy probleme nie - Dagbesoekers wat gedurende naweke die publieke swembad-area oorval en ekstra verkeer in die park tot gevolg het, maar dit bly 'n lekker wegbreek-plek in die bos."
"Marloth Park is a great holiday destination. The shops have everything available, and it is full of wildlife which means you do not even have to go into Kruger Park. It is close enough to Komatiepoort and Kruger should you want to leave Marloth Park."
"Be careful when traveling. Do not take the Lydenburg road - there is roadworks and the rest of the road is very bad. HUGE potholes and livestock walking next to the road."
"Ons geniet dit altyd in Graskop maar 'n mens begin nou baie onveilig voel wanneer jy, bv Spar toe gaan. Daar is baie informele handelaars buite."
"It's a small village, but lots to do in a period of 2-3 days, scenery out of this world, like paradise!"
"Marloth Park is 'n plek waar jy kan rustig raak in die natuur en vergeet van al die sorge van die lewe."
"Baie goed geleë, veral naby krokodilrivier, ook nie te vêr van Malelane af nie. Die klipperige paaie na die wooneenhede toe kan beter, hopelik in die toekoms. Die winkeltjies het alles wat jy nodig het. Die restaurante is goed! Ek sal verseker teruggaan."
Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga
Tatenda Guesthouse"Die dorpe in die platteland van Suid-Afrika het die afgelope 20 jaar agteruitgegaan en die werklike "omgee" en die algemene indruk van die dorpe laat maar aan veel te wense oor. Vuil strate, swak paaie, met ongelukkig baie leeglêers word maar oral gevind en soms is jy as toeris maar bekommerd oor jou eie veiligheid, aangesien jy maklik onderskei kan word van die plaaslike inwoners. Die grootste voordeel vir Hazyview is natuurlik sy klimaat en sy ligging so naby die Krugerwildtuin."