Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.

Panorama Route, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments

"Near all iconic places in the area and we could spend a love day in the Kruger Park."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Was op safari saam South Post gewees. Was weereens 'n awesome dag in die wildtuin. Baie diere, Groot 5 almal gesien. Wildtuin se personeel awesome gewees."

Panorama Route, Mpumalanga

Woud Blokhuis

"Wonderlike toeristebestemming. Dit is lekker besig oor naweke, maar ek vermoed baie stil deur die week. Toe ons laat Sondagmiddag uit Dullstroom vertrek het, was dit amper 'n spookdorpie in vergelyking met die oggend se bedrywigheid."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Peace of Marloth

"Gaan vroeg om teleurstelling te voorkom, aangesien hulle net ’n sekere aantal besoekers toelaat per dag."

Kruger National Park South, Mpumalanga

La Kruger Lifestyle Lodge

"Vat bietjie lank by die hek om in te gaan."

Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Ons het mooi en lekker plekke in Mpumalanga, ons moet dit net bietjie meer begin waardeer. En ook die plekke meer begin ondersteun."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Vuurvliegie en Sonbesie

"Kry ‘n wild-kaart om te bespaar op fooie."

Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Baie skoon en heerlike vrugtestalle."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Pan African Safari

"Ons geniet altyd die Nasionale Krugerwildtuin baie."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Barnstormers Rest

"Make sure you book in advance for easier access."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Die tannies by die Marlothpark Winkelsentrum is nie te vriendelik nie, maar verder 100%."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Beste plek om te wees. Indien jy buite die wildtuin bly, maak seker jy bespreek vooraf jou pre-booking permit om die Kruger in te gaan en wees al 30 minute vroeër by die hek. Naamlik half 6. Elke oggend was ons die vierde kar in die ry gewees. So sien jy ook eerste die diere in die pad. "

Kruger National Park South, Mpumalanga

River House Guest Lodge

"Ons gunsteling is natuurlik die noorde. Pafuri area. Baie verkeer in die suide, wat dit soms moeilik maak, maar het baie lekker getoer deur die hele Wildtuin vir 4 dae. Rus vir jou siel."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Die beste plek onder die son ooit."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Kruger National Park always delivers."

Panorama Route, Mpumalanga

Mackers

"Baie mooi. ongelukkig nie meer behoorlike onderhoud nie. voel nie meer veilig om te stap as jy alleen is nie. "

Kruger National Park South, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"'n Móét vir die natuurliefhebber!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Raka Cottage

"Soveel om te doen en te ontdek en die plantegroei is fantasties!"

Kruger National Park South, Mpumalanga

Komati Kruger Villas

"Uitstekende diens. Wens ons kon langer bly."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Marlothii Safari House

"Met die langnaweekingang was dit baie lang rye en die personeel het nie die bane mooi aangewys nie. Slegs 1 personeellid was in die kantoor by Crocodile Bridge. Al ons papiere was vooraf voltooi maar die ingang het lank geneem. Hopelik sal dit verbeter. "

Kruger National Park South, Mpumalanga

Marloth Getaway

"Ons besoek die Wildtuin tien keer per jaar. Nou met corona was ons enigste opsie om in Marloth te bly. "

Kruger National Park South, Mpumalanga

Kruger River Retreat

"Die Krugerwildtuin bly altyd 'n wenner!"

Kruger National Park South, Mpumalanga

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Krokodilbrugpad opwaarts na Onder-Sabie is 'n lekker roete. Die hek was baie stil teenoor Malelane-hek waar ons die volgende dag in 'n lang ry moes wag."

Page
Page 109 - Showing 3241 to 3270
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers