Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.
"Rustig en sentraal geleë vir besienswaardighede en akkommodasie, asook baie maklik om elke dag bietjie uit te ry na ander bestemmings op die Panorama-roete en selfs verder noord in Limpopo."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Baie netjiese stad. Het ons baie aan Wes-Kaap se dienste laat dink."
"Die paaie kort bietjie aandag. Andersins 'n baie lekker plek om te gaan kuier."
"Marlothpark was aangenaam met baie diere tussen die huise. As mens langs die rivier is sien mense ander diere soos olifante, seekoeie, luiperds and groot voëls ook."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Mooi skoon dorp. Lekker weer en waar ons oor gebly het, was cool, julle mag maar daar gaan."
"Baie lekker om so in die natuur te bly anders as die toegespande kampe in die Wildtuin self. Mens kan ook leeus hoor in die aande as jul naby genoeg aan die Kruger Wildtuin se grensdraad bly. Mooi teerpad vir 'n hoofpad in die park. Naby genoeg aan Krokodilbrughek as jy die wildtuin wil besoek."
"Het 'n dag saam met Arthur van Southern Kruger Safari die KNP besoek. Beveel Arthur ten volle aan, ken die veld en ken die diere en hulle maniere. Bobaas-dag en -ondervinding gewees. Laai jou by jou akkommodasie op en af, net 'n groot plesier gewees."
"I remember there being more shops a few years ago. I understand that on a Sunday they have a market. Other than that, it is just a small town with a lot of accommodation. I believe there is lots to do in the area. The surroundings are very beautiful. It seems there is no standard in terms of how rustic some accommodation can be to still be fit for renting out. I wish it was a little more up-market."