Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

African Sky

"Ons gaan altyd soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Geniet die bos. Die swembad met die glybaan is bietjie duur p.p om in te gaan, veral as jy nie die hele dag daar spandeer nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Love Dullstroom. Visit regularly and enjoy it everytime."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Heerlike halfweg-huis tussen Gauteng en die laeveld."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"We had been to Marlothpark for the 1st time 5 years ago and my family and I absolutely fell in love with this little place nestled in the bush. Abundance of wild life at a persons doorstep with easy access to places such as the Krugerpark. At the shops and eateries we visited we found the people to be very friendly and helpful at all times."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Wonderlike plek en ook altyd lekker weer en baie om te sien en doen."

Mkhondo, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Ons bly oornag op Mkhondo op pad na Sodwana."

Bethal, Mpumalanga

Bethal Bluegum Country Lodge

"Die dorp, veral die strate, kort aandag. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Pragtige dorpie met lieflike natuurskoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo

"Baie lekker bosvakansie-plek."

Marlothpark, Mpumalanga

Zulwini Tree House

"While the place is wonderful you have animals walking in between houses that's beautiful."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Klein plekkie maar jy kan lekker rus en heerlike eetplekke. En as jy van die natuur hou en om te stap. Pragtige wandelpaaie en baie voëls om te besigtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Nice destination for a quick getaway, seen animals on your doorstep makes for a peaceful and relaxing environment."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Fantastiese wegkom uit die stad. Net 2,5 ure uit die stad."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Baie min te doen en te besigtig in dorpie self. Weefwinkel aan te beveel."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Naby Kruger wildtuin en mooi omgewing."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Altyd lekker om te besoek."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Plaaslike regering moet net meer aandag gee aan infastuktuur van die paaie sal hulle meer besoekers kry in die dorp."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Die mense is vriendelik and probeer hul beste gedurende hierdie moeilikke COVID19-tydperk."

Witrivier, Mpumalanga

Pinehurst Place

"Paaie in en om die dorp is in swak toestand. So ook vir die res van die toeruste bestemmings, Sabie, Graskop, Barberton, Pelgrims, ens."

Lydenburg, Mpumalanga

Oppi-berg

"Pragtige natuurskoon. Dorp se paaie kort aandag."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Lekker ontwikkeling om oor te bly."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Marlothpark is 'n fantastiese plek - so lekker om rond te loop en jy is om die diere. Mense is baie vriendelik en jy rus terwyl jy daar is."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Red star racetrack was fun!"

Witrivier, Mpumalanga

Heuglins

"A good stop-over on the way to Kruger National Park."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Beste toegang tot Kruger, beste toeganklik na beste deel van Kruger!"

Marlothpark, Mpumalanga

Pan African Safari

"Sal weer en weer en weer hulle diens gebruik."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Mens bly maar effens bekommerd oor veiligheid, maar dit lyk tog of sekuriteit goed opgeskerp is, wat gemoedsrus gee. Ons het gelukkig lanklaas van insidente in Marlothpark gehoor."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Feels like you in the Kruger. A few of the roads are a bit rough, but nothing too bad. Supermarket is limited in what they stock."

Blad
Blad 109 - Wys 3241 tot 3270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang