Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Elkeen moet maar loop ervaar as jy kan. Dis 'n moet vir die aardse soeker na rus."

Panoramaroete, Mpumalanga

Rock View Lodge

"Almal moet die roete gaan doen een keer in hulle lewe."

Sabie, Mpumalanga

Tanamera Lodge

"Lekker trein restaurant."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Baie mooi rustige plek."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Kwaliteit van die paaie is nie goed nie. Ontsettend baie beweging van arbeidsmag."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Rustig en sentraal geleë vir besienswaardighede en akkommodasie, asook baie maklik om elke dag bietjie uit te ry na ander bestemmings op die Panorama-roete en selfs verder noord in Limpopo."

Panoramaroete, Mpumalanga

MacNut B&B

"Pragtige natuurskoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Rhinos Rest

"Love Marlothpark."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Amazing place. Paradise on earth."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Baie netjiese stad. Het ons baie aan Wes-Kaap se dienste laat dink."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Hou van die ligging en baie om rondom die dorp te sien en te beleef."

Hazyview, Mpumalanga

Tjimaka

"Dit was baie vuil net buite Hazyview."

Marlothpark, Mpumalanga

Bosplasie

"We love it and would highly recommend to anyone who loves the bush."

Sabie, Mpumalanga

Tanamera Lodge

"Van die omliggende toerisme-aantrekkings kan gerus hul ontvangs van mense opknap."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

85 Ehmke

"Pragtige plek en mense vriendelik en behulpsaam."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Die paaie kort bietjie aandag. Andersins 'n baie lekker plek om te gaan kuier."

Marlothpark, Mpumalanga

The Promised Land

"Was very busy, not that is was not expected, due to being locked down for so many months. Hopefully in time, it will calm down the maddening crowds."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"'n Mens voel altyd tuis en sal definitief weer gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"Marlothpark was aangenaam met baie diere tussen die huise. As mens langs die rivier is sien mense ander diere soos olifante, seekoeie, luiperds and groot voëls ook."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Mooi skoon dorp. Lekker weer en waar ons oor gebly het, was cool, julle mag maar daar gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Marlothi Safari Park

"Baie lekker om so in die natuur te bly anders as die toegespande kampe in die Wildtuin self. Mens kan ook leeus hoor in die aande as jul naby genoeg aan die Kruger Wildtuin se grensdraad bly. Mooi teerpad vir 'n hoofpad in die park. Naby genoeg aan Krokodilbrughek as jy die wildtuin wil besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"Die omgewing is ongelooflik mooi en het baie om te bied."

Dullstroom, Mpumalanga

Jill Rose Guest House

"Restaurante kan nie toeloop op langnaweke hanteer nie."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Mooi area, maar rommel lê onooglik rond op verskeie plekke."

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang