Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.
"My favorite place to stay when going away for a long weekend. It's makes for such a comfortable stay with friends and family and has many more amenities than staying in Kruger. It feels like home away from home."
"Sabie is 'n pragtige omgewing en daar is baie besienswaardighede. Die paaie naby die watervalle benodig egter aandag. Dit was die moeite werd om daar vakansie te gaan hou."
"Lydenburg is stunning for anyone wanting to get away from the hustle and rush of everyday life."
"Ons was jare laas in Carolina, en dit was lekker om Carolina te besoek."
"Marlothpark is 'n wonderlike plek waar mens sorgvry kan stap of fietsry in die natuur. Mens word bederf met al die wild wat gereeld kom kuier. Al die winkels is ook goed ingerig met alles wat mens nodig mag kry met vakansie."
"Lekker tussen die wild, grondpad by sekere plekke baie sleg in Marlothpark self. ."
"Die grondpaaie is baie sleg, so mens kan nie met 'n normale voertuig daar rond ry en so dan die volle Marlothpark geniet nie."
"Dullstroom is a beautiful little town I have visited previously and will again in future."
"Marlothpark is en bly maar net een van die beste opsies vir 'n wegbreek in die skone natuur."
"Die eienaars van die oorde op die Sabie-pad kan gerus bymekaar kom en geld bymekaarsit om die pad reg te maak wat so vol gate is, die regering het tog nie geld om dit te doen nie. Maar Hazyview self is die beste plek om te bly om die suidelike gedeelte van die Wildtuin te verken."
"Potholes was nie so mooi. Dink dalk daar was te veel water. Mac Mac falls bederf met traliewerkre."
"Sabie as dorp het baie agteruit gegaan vandat ek jare gelede daar was, maar dis maar die storie van meeste klein dorpies vandag. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelukkig onwetend tydens gemeenskapsoproer die dorp besoek, so dit het 'n redelike demper op ons vakansie geplaas."
"Ons het baie lekker by die Spur geëet. Diens was goed en kos baie lekker. "