Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino First House

"Lovely place for a quick one day/overnight stay. Loved the Birds of Pray place!"

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Even though Malelane is a "smallish" town, there is lots to do. It is also just a stepping stone away from the Kruger, which makes it an ideal place to stop over for a few days before going to the park."

Pelgrimsrus, Mpumalanga

Mona Cottage

"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Marlothpark is 'n heerlike bestemming, maar die geweldige uitbreiding laat my wonder hoeveel van die natuur gaan oorbly. Die uitbreiding is verskriklik en om elke hoek en draai is 'n nuwe huis besig om te verrys."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Was baie lekker gewees. Nie gedink dit is so nie. Maar mense wat plekke het, moet alternative roetes begin leer ken vir as daar strike is."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Akwamaryn B&B

"Dit was 'n blitbesoek aangesien my eggenoot opgeneem is in die hospitaal op pad na Mozabique vir 'n vakansie. Ja dit was 'n anti-klimaks."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Baie mooi natuurskoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Daar moet meer leeus in die park losgelaat word. Uitstekende sekuriteitswagte. Strate kan dalk doen met bietjie aandag."

Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga

Tatenda Guesthouse

"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Zebrina Guesthouse

"Dis 'n pragtige deel van Suid Afrika, en daar is 'n hele paar goed wat mens kan doen rondom Nelspruit. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Baie besienswaardighede in die omgewing en is dus 'n goeie oornagplek vir reisigers wat dit wil besoek."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Mooi area om vir 'n paar dae te vertoef."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Baie oulike dorpie, het lekker gekuier."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"There are two tar roads in Marloth Park. Olifants and Marula and Bos Geluk was on Marula rd. It was very busy. We were expecting a bit of peace and quiet coming from the city, but that was not experienced as Marula road is a very busy road. In fact Marloth Park is a very busy place."

Hazyview, Mpumalanga

Inyamatane Luxury Lodge

"Hazyview of excellence."

Marlothpark, Mpumalanga

Shebeth

"A wonderful holiday place to get away from it all."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Net geniet en kan voorsien wat nodig is."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"My favorite place to stay when going away for a long weekend. It's makes for such a comfortable stay with friends and family and has many more amenities than staying in Kruger. It feels like home away from home."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Sabie is 'n pragtige omgewing en daar is baie besienswaardighede. Die paaie naby die watervalle benodig egter aandag. Dit was die moeite werd om daar vakansie te gaan hou."

Hazyview, Mpumalanga

Gecko Lodge

"Ons sal beslis moeite doen om jaarliks hier te kom kuier."

Lydenburg, Mpumalanga

Impangele Inn

"Lydenburg is stunning for anyone wanting to get away from the hustle and rush of everyday life."

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Ons was jare laas in Carolina, en dit was lekker om Carolina te besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Pragtige dorpie."

Marlothpark, Mpumalanga

Mongu

"Lovely, relaxing bush getaway."

Marlothpark, Mpumalanga

Ilanga

"Baie lekker gekuier, altyd baie wild om te sien."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Ons is mal oor Nelspruit!"

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"Marlothpark is 'n wonderlike plek waar mens sorgvry kan stap of fietsry in die natuur. Mens word bederf met al die wild wat gereeld kom kuier. Al die winkels is ook goed ingerig met alles wat mens nodig mag kry met vakansie."

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang