Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6237 reviews.
"Straatbeligting in die aand nie van die beste nie. Veral in die winter wanneer dit vroeg donker word."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Vinique Guesthouse"Daar was 'n groot keuse van goeie restaurante, winkels en pubs naby aan die gastehuis, maar die deurmekaar paaie im die omgewing maak veral ritte saans baie moeilik."
"Mal oor die park. Die enigste ding wat my elke liewe keer byval rondom al die huise waar ons al gebly het is die bou rommel. Stukke sement en drade en bakstene absoluut oral. Dis bitter jammer en so lelik en sleg vir diere en omgewing. Dit sal wonderlik wees as Marloth dit kan aanspreek. Marloth is 'n wonderlike wegbreek-wegkruipplek!"
"Bietjie vervelig op 'n Dinsdag. Van die restaurante is toe daardie aand, maar die hotel restaurant en Coachman's is staatmakers. Die kaasproe het nie bestaan nie. Van die winkels maak nie oop nie."
"Altyd lekker om in Dullstroom te kom kuier. Altyd iets nuuts om te doen en te sien. Restaurante stel nooit teleur nie."
"Nie veel om te doen in die dorp of mall nie. Mense is baie vriendelik, iets wat mens nie sommer sien in die stad nie."
"Dit raak nou te kommersieel. Te veel huise, maar is nog steeds 'n lekker plek om te besoek. "
"Daar is baie mense, en van hulle ruk hand uit. Marlothpark sukkel om alles onder beheer te hou."
"Gorge Lift and Big Swing experience is worth every penny. Visit African Cuisine and say hello to Jeffrey who went the extra mile to make us comfy. Would like to go back soon, hopefully roadworks will be completed soon."