Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6065 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Baie rustig en stil en baie wild te sien. Gunstelingrestaurant was by Henk van Rooyen Park. Pragtige uitsig oor Krokodilrivier en heerlike kos en drinkgoed."

Mkhondo, Mpumalanga

Hillside Farm Bed & Breakfast

"I do not know the town, but the farms in the area are beautiful."

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Stel nooit teleur nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Dit is rustig. Die tyd van die jaar is dit nie so warm nie."

Malelane, Mpumalanga

Buffalo Street Cottages

"Mooi dorp naby alles wat jy wil hê, Krugerwildtuin naby. Dorp word partyplekke bietjie vervalle maar dis maar soos meeste klein dorpies."

Panoramaroete, Mpumalanga

Highland Gate Golf & Trout Estate Erf 769

"Perfect, only one thing: Add signage on your bridges or water passages for streams along the road."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Geniet al die besienswaardighede daar veral die watervalle."

Marlothpark, Mpumalanga

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Lieflike plek wat diere na jou voorstoep toe bring."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Good destination to go to."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Paradys

"Marlothpark is altyd a goeie bestemming."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Delagoadoring

"Lieflik en ongerepte natuurervaring."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Een van die beste bestemming in Mpumalanga. 'n klein sprokiesverhaal-dorpie met baie unieke en interessante natuurlike wonders. Sien definitief die waterval en die beroemde "Adams Calendar"."

Witrivier, Mpumalanga

FamilyQuest Accommodation

"Dorp was baie mooi skoon. "

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Alles is net buiten gewoon duur in Dullstroom. Lyk my hulle bedien dalk meer vir oorsee se toeriste. R25 vir een suikerpannekoek is heeltemal belaglik na my sin. En so is al die pryse daar."

Marlothpark, Mpumalanga

Sweet Thorn House

"Love Marlothpark, sal altyd weer teruggaan soontoe."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"Bad, bad road conditions."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"A visit to God's Window is a must for anybody staying in Graskop."

Barberton, Mpumalanga

28 on Andrew

"Elke persoon moet die Eureka-uitsig gaan doen, ongelooflik mooi!"

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Quaint little village with lots to do if one wants to!"

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino Cottage 15 Critchley

"Baie mooi. Ek sal beslis weer wil besoek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"The botanical gardens are absolutely breathtakingly beautiful!"

Malelane, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"Naby wildtuin, so goeie oornagplek voordat mense wildtuin toe gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino Cottage 15 Critchley

"Love the little town and things to do."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"Gunsteling plek in die Laeveld."

Marlothpark, Mpumalanga

Tau Self-catering House

"Ek voel die paaie het beslis dringend aandag nodig."

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Besige dorpie maar die buitewyke is definitief aan te beveel."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90

"Sal lekker wees om te weet wat is nog om Carolina. "

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Ek kan myself nie indink om die pad op 'n daaglikse basis te gebruik nie. Na die reen moes ons verskeie paaie toets voordat ons by Olifantsweg kon uitkom (glad en gate). Die sedanvoertuig, was te laag en sou vasgesit het op die Google aanbevole roete. Daar was meer wild buite Lionspruit as binne. Jammer om te hoor die leeus is dood. Was nie gerus oor veiligheid van kar by die winkelsentrum nie, verskeie mense het net daar rondgestaan."

Blad
Blad 50 - Wys 1471 tot 1500
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang