Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"Ons love Marlothpark."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Sommige paaie nie so begaanbaar soos mens sou wou hê nie, maar oor die algemeen 'n wonderlike omgewing om in te wees."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"A nice little town to explore."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Lots of animals and a pleasure for the enthusiast. Don't ignore the menu at the Amazing Kruger Restaurant."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Klipkoppie Cottage

"Not easy to get around town if you don't have transport."

Panoramaroete, Mpumalanga

Bluemere Living

"Ons was bietjie teleurgesteld met hoe van die kleiner dorpies agteruitgegaan het en neem aan die afname in die toerisme bedryf tydens COVID en die agteruitgang van plaaslike owerhede se effektiwiteit het iets daarmee te doen. Die natuurskoon bly egter 'n trekpleister."

Graskop, Mpumalanga

Wisteria

"Pragtige omgewing, kry rus vir jou siel so in die natuur."

Marlothpark, Mpumalanga

Kierieklapper River House

"Musiek is besig om 'n probleem te raak."

Ermelo, Mpumalanga

Kralinbergh Guest House

"Kort dringend veiliger verblyf in die dorp!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Silva

"Skoon en baie om gesinne besig te hou."

Dullstroom, Mpumalanga

Mickey Finn

"Sien jul gou weer."

Panoramaroete, Mpumalanga

Montrose River Lodge

"Alles is naby en die Krokkodilpark is ook naby."

Hazyview, Mpumalanga

Rissington Inn

"Lovely torurist town with wonderful mall and all facilities, and a restaurant development which caters to all tastes."

Ermelo, Mpumalanga

Bo Kamer Guesthouse

"Maak seker jy het 'n spaar bottel water of twee."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Het oornag vir redes buite die feit dat ons van die bos hou. Dit was net goed geleë vir ons doel. Glad nie ons tipe vakansie nie!"

Lydenburg, Mpumalanga

Longtom Farm Guesthouse

"Die paaie word swak, geen instandhouding word gedoen nie. Die dorp is redelik skoon, maar verkeer word erg belemmer deur robotte wat nie werk nie en slaggate selfs in die hoofstraat."

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Lovely town with plenty to do and see; definitely worth going for a weekend away from city life."

Marlothpark, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Definitely need to go back. It's beneficial to go with a car made for the off roads. But we managed."

Middelburg, Mpumalanga

Sterkfontein Guesthouse

"Hou glad nie van dorp of omgewing nie."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Sal aanbeveel by familie en vriende. Heerlike plek om te ontspan."

Marlothpark, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"Die paaie laat veel te wenste, hulle kan gerus meer aandig gee aan die grondpaaie. Dit is baie ongerieflik as mens in 'n sedan motor ry."

Lydenburg, Mpumalanga

Purple Gecko Guest House

"Roads in a terrible state."

Dullstroom, Mpumalanga

Galashiels

"Such a cool little town, lots to do!"

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Die paaie kort dringende opknapwerk."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Sekere van die grondpaaie moet net weer na die goeie reën geskraap word."

Dullstroom, Mpumalanga

Stone-Fly Guesthouse

"Puik naweekbestemming."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Baie verwaarloos, maar baie mooi natuurskoon."

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang