Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6164 reviews.

Dullstroom, Mpumalanga

Woud Blokhuis

"Altyd welkom met goeie energie!"

Marloth Park, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"It's really grown since we have last been there."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Silver Mist is 'n lieflike eetplekkie, as julle nie wil kosmaak nie. Die staproete was toegegroei en modderig, ons het maar padlangs gestap. Sou graaf wilde perde wou sien. "

Marloth Park, Mpumalanga

Klein Paradys

"Marloth het baie agteruit gegaan, die hekwagte maak net vir almal oop en daar is baie werkers wat rondloop en oral le papiere, dit lyk so sleg. Die winkel daar binne is so duur."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Grondpaaie kort bietjie aandag."

Marloth Park, Mpumalanga

Villabikirus

"Ek kan Marlothpark vir enige natuur- en diereliefhebber aanbeveel asook vir enige persoon wat 'n welverdiende ruskansie wil geniet. Ek waarborg enige persoon dat as jy eers een keer Marlothpark besoek het, gaan jy beslis weer terugkeer."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Bietjie ver weg en die laaste pad om dit te bereik het baie slaggate. "

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Dorp bietjie verwaarloos, maar dit bly 'n pragtige omgewing."

Marloth Park, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Marloth Park het diep in ons harte ingekruip."

Marloth Park, Mpumalanga

Fever Tree

"Perfect, we will be back!"

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Graskop is 'n baie mooi plek en baie neutraal as jy die area wil besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Mayfly Restaurant het die lekkerste pasta en cocktails."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Marlothpark is perfek vir 'n wegbreek in die bos. Die grondpaaie is net in 'n haglike toestand en amper onrybaar vir 'n gewone motor."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Loved the place."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Meeste restaurante op Maandae gesluit. Nie veel in Sabie self om te sien in doen nie. Maar so 40 km om Sabie baie pragtig. Graskop - Pelgrimsrus is 'n moet."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Dit was 'n baie mooi uitsig om die natuur te kon sien."

Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse

"Air pollution a bit excessive."

Panorama Route, Mpumalanga

umSisi Cottage

"Die pad is besig vanaf Witrivier. Sal nie in die aand gerus wees om in donker na eetplekkies te ry nie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Kan meer beheer kry oor die sekuriteit by die hek en spoedwalle vermeer."

Panorama Route, Mpumalanga

Field and Stream

"Did not know there was a Panorama Route, but did enjoy the scenery in the area."

Mpumalanga

Pienaardam Leisure Resort

"Mpumalanga is a perfect province for vacations so far."

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Lekker naweek in Dulstroom, soos altyd!"

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Die omgewing is fantasties!"

White River, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Lekker sentraal met vele dinge om te doen en nog meer besienswaardighede in die omliggende gebied."

Marloth Park, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Dis mooi skoon. Baie dankie."

Kiepersol, Mpumalanga

21 Hazey River Country Estate

"It is an amazing destination."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis Maroela

"Quiet, peaceful and beautifully green. Roads in a few places can be bit of a challenge but it's understandable after all the rain that's fallen of late."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Die dorpie is pragtig."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Paaie is baie sleg en as jy in 'n meganiese veld werk kan parte verkryging moeilik wees!"

Page
Page 60 - Showing 1771 to 1800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers