Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Mayfly Restaurant het die lekkerste pasta en cocktails."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Marlothpark is perfek vir 'n wegbreek in die bos. Die grondpaaie is net in 'n haglike toestand en amper onrybaar vir 'n gewone motor."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Loved the place."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Meeste restaurante op Maandae gesluit. Nie veel in Sabie self om te sien in doen nie. Maar so 40 km om Sabie baie pragtig. Graskop - Pelgrimsrus is 'n moet."

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Dit was 'n baie mooi uitsig om die natuur te kon sien."

Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse

"Air pollution a bit excessive."

Panoramaroete, Mpumalanga

umSisi Cottage

"Die pad is besig vanaf Witrivier. Sal nie in die aand gerus wees om in donker na eetplekkies te ry nie. "

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Kan meer beheer kry oor die sekuriteit by die hek en spoedwalle vermeer."

Panoramaroete, Mpumalanga

Field and Stream

"Did not know there was a Panorama Route, but did enjoy the scenery in the area."

Mpumalanga

Pienaardam Leisure Resort

"Mpumalanga is a perfect province for vacations so far."

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Lekker naweek in Dulstroom, soos altyd!"

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Die omgewing is fantasties!"

Witrivier, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Lekker sentraal met vele dinge om te doen en nog meer besienswaardighede in die omliggende gebied."

Marlothpark, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Dis mooi skoon. Baie dankie."

Kiepersol, Mpumalanga

21 Hazey River Country Estate

"It is an amazing destination."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"Quiet, peaceful and beautifully green. Roads in a few places can be bit of a challenge but it's understandable after all the rain that's fallen of late."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Die dorpie is pragtig."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Paaie is baie sleg en as jy in 'n meganiese veld werk kan parte verkryging moeilik wees!"

Ermelo, Mpumalanga

Tasso's Place

"Do not like Ermelo."

Kiepersol, Mpumalanga

Mackers

"I have been using Kiepersol for a number of bookings and have never been disappointed. "

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"Baie diere, lekker. "

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger KayaLakho

"As jy die ongerepte natuur waardeer, is dit die plek om te wees."

Secunda, Mpumalanga

Inn Green @ Lake Umuzi

"Paaie en sypaadjies onnet. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"We as family love these small places and would visit again. "

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Die eetplekkies in Marloth het maaltye om enige iemand se smaak te temper. Die slaghuise het ook 'n groot verskeidenheid vleissnitte vir 'n lekker braai. Die wildkyk is natuurlik waarvoor almal gaan en ons het 'n luiperd gewaar."

Marlothpark, Mpumalanga

951 Geelvis

"Te veel bouwerk aan die gang, dit gaan eendag nie meer 'n park wees nie, maar 'n dorp met te min diere en te min water."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Paradys

"Dis naby genoeg aan die wildtuin, hoef ook nie wildtuin toe te gaan nie. Daar is genoeg diere in Marloth."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Baie lekker plek, vir jongmense ook."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang