Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6049 resensies.
"Very quaint little town. Lovely! Shopping for cheeses, craft beers, wine, pastrami, etc. I thoroughly enjoyed my pickled fish and a caprese salad from The Mad Hatters!"
"Moet sê, party van die mense in die winkels is nogal onvriendelik. Dis jammer, maar Dullstroom bly 'n lekker kuierplek."
"Friendly environment, peace of mind, no loud music or distractions. "
"Jy moet meer as 5 dae gaan om als te doen wat daar te doen is in Hazyview en omgewing."
"Daar is baie om te doen. Naweek is te kort. Ons het nie by perdry en Adams Calander uitgekom nie."
"Pragtige mense, vriendelik en akkommoderend. Dunkeld Spa is puik. Cafe de la Stroom sowel as ons ou gunsteling, The Coachman Restaurant, sal nie teleurstel nie."
"Carolina is a very small town that caters for passers-by as opposed to holidaymakers but it was a perfect stopover from KZN to Kruger."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Naby genoeg aan wildtuin om 'n draai deur ons land te ry!"
"Kaapsehoop is 'n baie interessante, veilige, oudwêreldse dorpie met die beroemde wildeperde wat in die dorp en omgewing rondloop. Daar is heelwat voëls en bekwame voelgidse, asook voldoende eetplekkies."