Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6049 resensies.
"It’s got a lot busier than we remember, but the people are friendly there and quickly to inform you of any good sightings at the hide, etc. The Waterpark was fun for the kids but a bit overpriced for what’s on offer."
"Daar is nie veel by Kaapsehoop te doen nie, behalwe om te ry Barberton, Witrivier of Nelspruit toe. Rustig vir persone wat net wil rus."
"I really like Dullstroom - the setting, vibe and availability of the basics like coffee and breakfast is great. Of course the Bird of Prey Rehabilitation Centre was certainly the highligh of our short road trip - highly recommend the visit!"
"Die paaie is so vol slaggate dat mens eerder moet loop as ry. Tog is dit 'n interessante dorp en die uitsig oor die laeveld is baie mooi."
"Dis 'n sjarmante dorpie met huise wat dateer uit ’n ander era. Dit kan belangrik wees vir natuurliefhebbers om die weer dop te hou. Dis hooggeleë en as die dorpie bedek is met mis of dit reën aanmekaar, is die pragtige natuurverskynsels nie sigbaar nie."
"Standerton is besig om agter uit te gaan. Dit was in die verlede 'n baie mooi dorp gewees. Veral die paaie benodig dringend aandag."
"Rustige plek om te kuier, maar, o weë, die paaie is nie vir 'n sedan motor goedgesind nie."
"Behalwe vir die baie slegte paaie in Marloth vir 'n sedanmotor, is dit die beste toeristebestemming vir 'n besoek aan die wildtuin!"