Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Nelspruit Lodge

"Dorp mooi skoon en lekker weer."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"A birders heaven, especially in winter when the stunning flowering aloes attract nectar-loving species. The grassland and forests also ensure that no birder will be disappointed. Quaint restaurants and wonderful hiking paths, very safe."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Fantastic place, we have been quite a few times and it is always relaxing and feels like you are in the actual Kruger Park when staying at certain properties. I love the fact that the locals and permanent residence/community look after the main focus which is the environment and wild animals. It is truly a special place and every visitor should respect it and enjoy it."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Vat maar genoeg warm goed saam as jy Dullstroom besoek. Oulike dorpie, net jammer vir al die swaar vragmotors wat deur die dorp loop."

Kruger National Park South, Mpumalanga

SleepOver Kruger Gate

"Wees baie versigtig vir die blou-apies. Hulle besteel jou."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Bergsig Self-Catering

"Nelspruit is die hart van die Laeveld."

Marloth Park, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Maak 'n draai by Henk van Rooyen se plek vir 'n onvergeetlike sonsondergang."

Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga

Safari Bed & Breakfast

"Die dag se besoek aan die Krugerpark en Sabie is beslis die moeite werd veral as jy oorslaap by Bubezi Gastehuis."

Dullstroom, Mpumalanga

Fairstreams No. 2

"Ons is mal oor Dullstroom se skoonheid en verskeidenheid oulike winkels. Dit is 'n droomdorp. A walk in the clouds."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Goeie plek om te oornag of vir 'n paar dae te bly voordat jy in Wildtuin ingaan. Baie om te doen in die Hazyview-omgewing."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Unit 277

"Netjiese dorp. Wonderlike natuurskoon. Genoeg en mooi winkels."

White River, Mpumalanga

Pinehurst Place

"It is a charming town with so much to see and do - always great to visit the town."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Baie om te sien en doen in die dorp. 'n Verlore juweel."

Marloth Park, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Just absolutely loved it."

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Lekker rustig buiteseisoen. Geleë teen wildtuin. Baie wild te sien. Paaie net nie goed nie!"

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Die omgewing is baie mooi en baie om te sien. Soos alle dorpe het die dorp self maar baie agteruitgegaan sedert ons daar weg is! Moet egter nie daarom wegbly nie, die omgewing is te mooi om te mis."

Marloth Park, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Kan die eienaarsvereniging asb. net die paaie bietjie regmaak. Ek moes verskeie kere ompad ry na d ander uitkykpunte. Veral Seekoei-weg is 2x plekke onbegaanbaar vir gewone voertuie."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Very busy tourist town."

Hazyview-Vakansiedorp, Mpumalanga

Safari Bed & Breakfast

"Ek dink die dorp as sulks is uitstekend geleë vir 'n reisiger na die Laeveld. Ek dink wel die paaienetwerk kort aandag, maar dit behoort nie 'n reisiger weg te hou nie. Twee groot winkelsentrums wat min of meer alles bied wat jy nodig sou hê indien jy iets by die huis vergeet het is beskikbaar, maar, dit gesê, kan die reisiger net so wel hier sy aankope kom doen sonder om met 'n oorlaaide voertuig die pad aan te durf. Ek moes 'n battery op my 4x4 vervang en het dit by Midas kon doen teen standaardtariewe met uitstekende diens."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Baie goed geleë vir verskeie besienswaardighede en aktiwiteite!"

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Nice little town with a lot to see."

White River, Mpumalanga

Monkey Thorn Guest Lodge & Wellness Spa

"' n Hoogtepunt in Witrivier is 'n besoek aan die bekende pottebakkers, Esra en Anton Bosch se afsonderlike studios. Die welige inheemse plantegroei maak voëlkyk ook 'n plesier."

Marloth Park, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Die bestuur moet oorbeweiding bestuur. Die verkoop van bokplille vir die voer van die diere moet afgeskaf word. Die diere kom gevaarlik naby die inwoners wat met 'n skielike beweging deur die diere se horings of tande van die vlakvarke ernstig beseer kan word. Die skouers van die teerpaaie verdien ook instandhouding."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

85 Ehmke

"Country feel with shops galore for all your needs."

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Vir ons is dit die absolute ideale dorp vir oorslaap op pad Kruger toe."

Marloth Park, Mpumalanga

4230 Impala

"Wees maar voorbereid vir baie slegte paaie, watertekort en geen elektrisiteit."

Marloth Park, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Baie lekker vir ontspanning."

Page
Page 85 - Showing 2521 to 2550
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers